Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21190 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5598 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4780 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 984 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 358 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |





Die naamlys van mense in wie se erf mans kan kampeer?
Iemand het eendag hier n skakel geplaas na n lys toe, van mense en hul kontakbesonderhede in wie se erf mens ook kan kampeer. Ek het die skakel verloor.
Het iemand hier, dalk die skakel na die lys toe, asseblief.
Fanie nog nie gesien sal die draad dop hou dalk weet iemand van so iets
Haak daai wa kamp bly koning
Ek wonder of daar baie sulke plekke is. As ek die plek in my erf sou hê, sal ek dit beslis nie aangenaam vind om vreemdelinge in my erf te laat kampeer nie. Met ons kinders en vriende is dit natuurlik 'n ander saak. Dit kan ook vir die kampeerders ongerieflik wees. Watter ablusiegeriewe is daar? Ek sal nie in die gasheer se huis wil kaan stort of toilet toe gaan nie. As 'n mens egter in agneem dat in die geval van AirBnB, jy baiemaal wel in 'n privaathuis saammet die gashere bly, is dit seker nie so 'n vreemde gedagte nie, maar beslis nie vir my nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek stem 100% saam Fred.

Maar sluit karavaan in....

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Dalk in n nood geval vir n nag of twee.
Al weer oppad iewers heen.

Het nou die opskrif wéér gaan lees .....
"Naamlys van mense waar MANS kan kampeer" ....
dog nou net ou Beau Brummel het alweer sy verskyning gemaak!!!Ã°Å¸ËÆ
Skerp Nico.


Het nou die opskrif wéér gaan lees .....
"Naamlys van mense waar MANS kan kampeer" ....
dog nou net ou Beau Brummel het alweer sy verskyning gemaak!!!😃

Jis ou Nico ek lag nou dat ek so kruip... en kan jy glo... ek het nogal die inset deeglik nagegaan... hmmmm ek word ook maar dowwerig lyk dit my... ðŸËâ

Ek wonder of daar baie sulke plekke is. As ek die plek in my erf sou hê, sal ek dit beslis nie aangenaam vind om vreemdelinge in my erf te laat kampeer nie. Met ons kinders en vriende is dit natuurlik 'n ander saak. Dit kan ook vir die kampeerders ongerieflik wees. Watter ablusiegeriewe is daar? Ek sal nie in die gasheer se huis wil kaan stort of toilet toe gaan nie. As 'n mens egter in agneem dat in die geval van AirBnB, jy baiemaal wel in 'n privaathuis saammet die gashere bly, is dit seker nie so 'n vreemde gedagte nie, maar beslis nie vir my nie.

Ja daar is nogal baie... daar is n hele lys met dorpe se name en besonderhede soos foon nommers en alles...
Verbasend! Dit sou goed wees as hulle ook op AirBnB beskikbaar sou wees. Dit sal dit baie makliker maak om te vind. Miskien verstaan ek die ding ook verkeerd. Dalk is die mense wat sulke geriewe beskikbaar stel, heeltemal ingerig daarvoor met maklik beskikbare ablusies. Het jy dalk die adres van so 'n webblad- dis sal interessant wees om te kyk.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven

Verbasend! Dit sou goed wees as hulle ook op AirBnB beskikbaar sou wees. Dit sal dit baie makliker maak om te vind. Miskien verstaan ek die ding ook verkeerd. Dalk is die mense wat sulke geriewe beskikbaar stel, heeltemal ingerig daarvoor met maklik beskikbare ablusies. Het jy dalk die adres van so 'n webblad- dis sal interessant wees om te kyk.

Nee man Fred, ek het nie, ek vra dan nou jy juis hier wie het...ðŸËâðŸËâðŸËâ Want ek het my lys en skakel verloor... ðŸËâðŸËâðŸËâðŸËâ
Maar jou airbnb voorstel is briljant!
Campfly.co.za?
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek het op ‘n tyd gelees dat party plaasboere dit toelaat, hoe die ablusie geriewe werk weet ek nie.
My soektog duur voort - dankie nietemin vir almal se insette. Maar intussen het ek tog iets opgespoor wat verbandhou... alhoewel dit nog nie is waarna ek soek nie. Lesers sal dalk ook hierin belangstel, want ek dink dis baie behulpsaam van Willem Brits:
En ja, skynbaar bestaan Willem se groep nog:
Shoe, nog nooit daaraan gedink nie. Ek wens ek het n buite-badkamer gehad om oorweging te gee aan die verhuring van my karavaan. Ek sou darem n paar streng reëls ook hê. Soos die etniese afkoms, geen tatoos. oorbelle of sigarette. Ook geen radio, diere en geen kinders onder 60. Geen raasgat-motorfietse, resieskarre, drones en opblaas-swembaddens.
You'll never never know if you never never go
Jy sal sekerlik nie 'n groot aanvraag verwag nieðŸËÂ
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven

Shoe, nog nooit daaraan gedink nie. Ek wens ek het n buite-badkamer gehad om oorweging te gee aan die verhuring van my karavaan. Ek sou darem n paar streng reëls ook hê. Soos die etniese afkoms, geen tatoos. oorbelle of sigarette. Ook geen radio, diere en geen kinders onder 60. Geen raasgat-motorfietse, resieskarre, drones en opblaas-swembaddens.

Wel Dansan,
Jy kan dit gerus ondersoek... as ek nou net die houer van daai lys kan opspoor. Daar bestaan verseker n mark vir dit, want die lys was nogal lank...
Wel, ek vir een sou baie van jou reels gehou het, en verseker jou kampterrein gebruik het.
Gesels van "geen kinders onder 60". Ons het vroeer vanjaar by n oord gestaan waar daar n groep van omtrent 12 karavane was van "volwassenes bo 60" . Het daai klomp "volwassenes " daai ablusies daagliks in n vieslike toestand agter gelaat. Ek het paar fotos wat ek kon plaas, maar dit sal jul naar maak. Toe daai groep die dag oppak, was badkamers weer in bruikbare toestand. So op die ou einde gaan dit nie oor ouderdom, tattoos, oorbelle of rook ensevoorts nie....dit gaan of jy ordentlik opgevoed is of nie en jou medemens se belange in ag neem
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Hoor-hoor! Mense sê onbewus altyd iets van hulleself wat enige waarnemer duidelik kan hoor of sien, maar wat die "spreker" waarskynlik onbewus van is. En wat sommige mense sê, sê niks positief nie. Dit hang niks van die ouderdom af nie. Ek het al 'n wasbak gesien na die oënskynlik fynste dametjie skottelgoed daar in gewas het, en wat sy "gesê" het, het iets heel anders bedoel as wat haar uiterlike voorgee.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven