Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22985 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5932 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1522 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Driesvan | 183 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
| Lewies | 116 |
Breaking News
Wat nie als aan gedink sal word nie😸
Al weer oppad iewers heen.
Is dit nie kwetsend teen n sekere deel van die bevolking nie? Waar kan klagtes ingedien word voordat ons begin staak......of.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
Ek neem aan die Cheetas het gewen............................. Ha ha ha ha
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ja...ek kyk ook eintlik nie meer sokker nie, maar sal wel interesant wees om te hoor met hoeveel paaltjies/lopies het hul op die ou ent gewen.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek het die SA vs Japan opwarm wedstryd by JIN gaan kyk. Ek het nie meer DSTv nie.
Het inelkgeval gesaag en kap aan boom wortel in die tuin. So ek sou nie die wedstryd kyk nie al het ek die vermoë gehad.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Sal maar by pel die wereld beker kyk.
Wie kan in elkgeval sê Chuck Norris is sy pel.................. ![]()
![]()
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Die mense het nie meer karavaan goed om van te praat nie
How great is our GOD
Die na skok.
Ja Willem so dwaal die gedagtes darem 'n bietjie.
Maar kom ek stel dit so ............................ as mens regtig wil sal jy iewers langs die kantlyn die gesprek kan koppel aan Kamp.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Die wat Kamp kyk ook rugby met n koue ðŸ».
Al weer oppad iewers heen.
As die SA span wat nie eens kwalifiseer om Super Rugby te speel nie darem die gesogte Currycup wen sê dit maar min van ons land se rugby-toestand.
You'll never never know if you never never go
Ter verdediging van my span wil ek se die Lions het amper dit deurgehaak met 'n "comeback" in die laaste 10 minute. Om van 'n 31-7 agterstand halftyd, te eindig met 31-28 is nie te versmaai nie.
Welgedaan aan al by spanne.
The Happy Campers.
Ek se maar niks

At last !!!!
Jy bedoel seker Jhb Hannes? Pta het niks te doene met Leeus nie :) Terloops hier in Pta stop die mense vir geen lig nie, en Rooi beteken ry nog vinniger....



