Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22963 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Herman | 451 |
| Joe Stieger | 450 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 425 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Billike prys vir n Fleetline
My Vriend het n 1992 Fleetline. Ek het nog nie die wa gesien nie gaan seker vandag of more kyk. Ek het my wa so stel nie self belang nie, maar hy het gevra of ek sal kyk en n billike verkoop prys aan hom voorstel. Hy se die wa is nog in n goeie toestand met nuwe bande op, 2x adde-rooms en n rally ook.
Wat sou julle se is n billike prys, sou alles in orde wees en as die wa goed op gepas is?
Ek stuur fotos sodra ek hom sien
U woord is n lamp vir my voet en n lig vir my pad
Ek offer R30k afhangende van 'View'.
My Vriend het n 1992 Fleetline. Ek het nog nie die wa gesien nie gaan seker vandag of more kyk. Ek het my wa so stel nie self belang nie, maar hy het gevra of ek sal kyk en n billike verkoop prys aan hom voorstel. Hy se die wa is nog in n goeie toestand met nuwe bande op, 2x adde-rooms en n rally ook.
Wat sou julle se is n billike prys, sou alles in orde wees en as die wa goed op gepas is?
Ek stuur fotos sodra ek hom sien
Is dit 'n Fleetline L of XL.
As ek dit nie mis het nie is die uitleg van die "L" binne selfde as die 2000 model fleetline. Dis net die buite kant wat eintlik verskil. Die neus het nie 'n ronding nie met 'n skerper hoekie. Die strepe se kleur is pienk en turquoise en die dak gedeelte wat lig is baie dunner as die latere modelle.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Leon, ek vermoed dat dit dalk n LT model is volgens model.
Ek sal seker oor die naweek daar n draai maak en al die details kan kry. Ek sal dan sommer fotos neem en dan hier plaas.
U woord is n lamp vir my voet en n lig vir my pad
My raad was op die einde 50K, en n kolega by ons skool het hom dadelik opgeraap. So geen fotos nie.
Dankie Dennis en Leon, vir julle insette en Dennis vir ons WhatsApp geselsie.
U woord is n lamp vir my voet en n lig vir my pad
Môre Dries, dit is n groot plesier dat ons kon help met insette.
Dit is waarom die forum hier is. Jy moet nou net jou kollega aanmoedig om deel te word van die forum en sy kamp ervarings deel.
Op die einde maak dit nie saak hoe oud die wa en jaar model dit is nie, alles gaan oor die netheid van die wa en die geniet van kamp.
In die 10 Gebooie staan: Jy mag nie begeer nie, maar ek wens ek was vandag in jou kollega se trotse skoene.
Baie bly die wa het 'n nuwe eienaar gekry.
Hoop daai eienaar pas hom op soos die voriges dit gedoen het.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
So help ons mekaar wow
Haak daai wa kamp bly koning



