Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22965 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Joe Stieger | 451 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 426 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Beste pad tussen Pretoria en Orpen hek
Hi Mense,
Ek hoor graag van julle wat hierdie roete gery het. Ek kan nie besluit om oor Lydenburg te ry of oor Groblersdal of dalk is daar nog 'n ander pad ook.
Groete.
Witbank - Middelburg - Mashadadorp - Nelspruit - Witrivier - (R40) Hazyview - Opren
As jy Satara toe gaan ek sleep gewoonlik by Pabeni hek in deur die park na Satara
I see skies of blue
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
I agree with Swanie's route. Good roads all the way.
If you have the time, entry at Phabeni is good. It is easier & more rewarding to tow through the park than the Bushbuck Ridge.
I know that my redeemer lives.
Stem ook ek gaan liwers in by Phabeni.
Yip, bg is die beste roete.
Vermy die Groblersdal roete - baie sleg.
Hulle het so 2 weke gelede die meeste potholes op die Dullstroom / Lydenburg pad weer herstel. Die pad is dus weer rybaar as 'n alternatief.
"I have never thought much of the courage of a lion tamer. Inside the cage he is at least safe from other men. There is not much harm in a lion. He has no ideals, no religion, no politics, no chivalry, no gentility; in short, no reason for destroying anything that he does not want to eat."
George Bernard Shaw, writer, Nobel laureate (1856-1950)
Baie dankie mense. Hier is altyd iemand wat weet :)
Sal Swanie se roete ry.
Groete.
Hierdie berig is op SanParks se website:
Due to poor road conditions and repairs taking place on the R538 (between White River, Numbi Gate and Hazyview), guests are advised to avoid this road and Numbi Gate. The R40 (leading directly from White River to Hazyview) is recommended as it has recently been repaired and guests can access or exit the Park via the Phabeni or Kruger gates.
net way kry om daai toll gelde to dodge...
Na die Mashado toll draai links Lydenberg rigting dan reguit deur nelspruit tot
Vermy Waterval Boven pad baie swaar trokke
As jy uit Witrivier ry by ToYOTA draai jy links eerste regs dan aan einde van dorp links tot by die sirkel is dit reguit deur om op die R40 te kom
I see skies of blue
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
Dankie. Ja daai tolhek by Machado is darem rof. Daai Schoemanskloof pad(Lydenburg) is darm maar 'n mooi deel.
Huidiglik is daar 3 stop go plekke tussen Waterval-Boven en Sappi/Ngodwana op die N4.
Danie: Stem met Swanie.
Dit klink my jou eind bestemming is Skukuza of Satara. Die paaie is so sleg oos van die wild tuin. Potholes, beeste, hoenders, bokke kinders, taxis, rowers, pad skurke, nee wat ek ry eerder reguit na Komatipoort , vinniger as deur Malelane hek dan reguit op na Skakuza - Satara. Ek weet dit is verder maar pad is heeltemal skoon, Highway en as iets breek langs die pad is my familie veilig. Omdat dit so skoon en reguit pad is is die brandstof verbruik baie goed en maak op vir die ekstra kilometers. Ek is seker jy gaan ook nie veel langer ry.
Die pad na Nelspruit sal ek verby Sappi heeltemal vermy te veel trokke en hindernisse n gevaarlike pad om te sleep. As jy in die omgewing van Watervalboven is kry jy twee keuses, verby Sappi (regs om) of deur Schoemanskloof (links om) Vat Schoemanskloof roete.
Geniet en wees veilig
ðŸŒªï¸ Worry ends where faith begins 🌪ï¸
Dankie vir jou info John. Die rede hoekom ek gevra het van PTA na die Orpen hek was om na Maroela kamp te gaan wat nogals ver is as mens by Krokodilbrug ingaan. Ek was nog nooit naby Orpen of Maroelakamp gewees nie. Ek het nog altyd by Phabeni, Malelane of Krokodilbrug ingegaan. Wou net 'n ander deel v d park as die suide sien.
Dus is die idee om in die omgewing van Hoedspruit en Acornhoek uit te kom en dan Orpen hek toe.
Groete.
Yip ek stem. Dan sal ek ook gaan met Swanie se roete
Geniet dit
ðŸŒªï¸ Worry ends where faith begins 🌪ï¸



