Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22965 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Joe Stieger | 451 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 426 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
BenMari Oord
Was die afgelope naweek by BenMari oord in Witrivier en wiltuin is ook naby. Elke staanplek daar is 4 in totaal het n privaat badkamer en kombuis wat voledig is ook n pluspunt elke kombuis het n auto wasmasjien. Oord n swembad vir die warm dae n klimraam vir kinders. Oord sekurity puik met krag drade regom oord en hek met kode lug so skoon en n plek vir sielsrus. Prys R220 per dag reg deur die jaar. Oom Ben en Tannie Martie het hulle hande op die oord en daan is daar nog self sorg woon eenhede. Lekke skoon oord
Haak daai wa kamp bly koning
Agree 100% with Bostoe.
A gem of a Resort.
Such lovely people.
Highly recommended .
Stem saam - puik !
Have stayed there twice and what lovely people...
On The Road Again
Gaan donderdag daar oorstaan oppad wildtuin toe, volgende keer sal ek langer daar bly.
Wat 'n verandering om te sien dat ons almal dieselfde positiewe dinge te se het van hierdie oord.
Mag dit nog lank vir almal beskikbaar wees.
Bestaan hierdie oord nog....kry niks op google nie?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Geert, die oord is verkoop aan van sy vorige personeel, en die naam het verander. Ek kan nie onthou waar ek aan die info gekom het nie, maar dit wil voorkom of mens die oord nou moet vermy.
Iemand sal 'n patrollie moet ry, en gaan inspeksie hou, oor die toestand.
Blykbaar naam verander na Busa House Resort, gee asb terugvoering as iemand daar was onlangs !
Dankie....sien hom nou
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Het daar iets gebeur of is dit die algemene toestand van oord? Terugvoering onder resorts is 2020 laas, so het dinge intussen verander?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜



