Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22985 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5932 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1522 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Driesvan | 183 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
| Lewies | 116 |
Bêre daai knertsie.
ðŸŒªï¸ Worry ends where faith begins 🌪ï¸
heh heh :)
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ons, ek en my familietjie, is geseënd dat ons nie drank nodig het om onsself te geniet nie.
Maar die waarskuwings, alhoewel tong innie kies, is nodig want die probleem is die slim manne wie slimmer raak saam met die manne en dan weet om huistoe te bestuur.
Erger nog die jonger nuwe yappies wat met bottel in die hand, hy en sy passasiers, op die paaie ry. Dan sommer net 'cruise'
Selfs gesien waar hy met die oop bottel hardehoud in sy hand uitklim waar 'n verkeerspolisieman hom afgetrek het.
Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
Het vanoggend wakker geword van die buurman se grassnyer geraas.
Gedink ag de hel met hom ek gaan nie nou opstaan nie hy kan maar om my sny.
Al weer oppad iewers heen.
hou my dop dan wys ek jou hoe die TOYOTA op die grondpad kan fishtail'''
I see skies of blue
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
Ons, ek en my familietjie, is geseënd dat ons nie drank nodig het om onsself te geniet nie.
Maar die waarskuwings, alhoewel tong innie kies, is nodig want die probleem is die slim manne wie slimmer raak saam met die manne en dan weet om huistoe te bestuur.
Erger nog die jonger nuwe yappies wat met bottel in die hand, hy en sy passasiers, op die paaie ry. Dan sommer net 'cruise'
Selfs gesien waar hy met die oop bottel hardehoud in sy hand uitklim waar 'n verkeerspolisieman hom afgetrek het.
Ditto. Maar ek sien die ook eerder as 'n tong in die kies waarskuwing vir die manne wat wel iets vat.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Op n meer ernstige noot, as jy nou wil dat jou lewe handomker verander na alles behalwe wat jy vir jou toekoms in gedagte het, word nou afgetrek en blaas oor die limiet.
Alles loop darna skeef met jou.
As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
Is gestop deur 'n spietkop toe ek geknetter was. Terwyl hy aanstap na my kar het ek gou oorgespring na die agter-sitplek. Hy vra toe "waar is die bestuurder?"
Ek sê hom toe dat die bestuurder geskrik het en weggehardlop het. Hy vra toe "is dit nie JY wat die kar bestuur het nie?"
Ek antwoord toe "nee nooit nie, ek is te dronk om te bestuur."
You'll never never know if you never never go
Is gestop deur 'n spietkop toe ek geknetter was. Terwyl hy aanstap na my kar het ek gou oorgespring na die agter-sitplek. Hy vra toe "waar is die bestuurder?"
Ek sê hom toe dat die bestuurder geskrik het en weggehardlop het. Hy vra toe "is dit nie JY wat die kar bestuur het nie?"
Ek antwoord toe "nee nooit nie, ek is te dronk om te bestuur."
Bestuurder se naam was nie per toeval PIET nie? .....o nee, PIET het sy kar gerol![]()
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Bestuurder se naam was nie per toeval PIET nie? .....o nee, PIET het sy kar gerol![]()
Piet het baie dronk bestuur..
Al weer oppad iewers heen.
Met so n antwoord lat ek hom dadelik maar verder ry
Nee wat hy is nog skerp .
ðŸŒªï¸ Worry ends where faith begins 🌪ï¸
Die dominee bearbei n boemelaar en alles gaan goed vir omtrent 6 maande is hy elke sondag in die kerk. Ewe skielik mis hy n sondag en terwyl die dominee maandag op pad is winkel toe loop hy die boemelaar in die straat raak met n kan wyn die dominee wil weet waar kry hy dit alles. Nee dominee se hy dit is nie alles myne nie net die helfte is die ander is my broer sin. Die dominee antwoord nou broer gooi dan jou helfte uit. Baie verontwaardig antwoord die boemelaar dat hy nie kan nie want sy helfte is onder.