Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22965 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Herman | 451 |
| Joe Stieger | 450 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 426 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Aartappel, wors en spek gebak
4 aartappels geskil en in blokkies gesny
1 pak spek op gesny in stukkies
1 pak wors op gesny in blokkies
eetlepel fyn knoffel
sout en peper na smaak
1 ui fyn gekap
1 en n halwe koppie gerasperde kaas
2 eetlepels botter of margarine
halwe bottel suur room
halwe koppie fyn broodkrummels
kook aartappels in water tot gaar en dreineer en gooi in n meng bak
gooi nou sout en peper na smaak in die bak saam met die room, 1 koppie kaas en en botter of margarine in die aartappel en meng goed deur
braai nou die uie en knoffel saam in n pan tot lekker sag in bietjie olie
haal uit enbraai nou die spek in die pan tot lekker bruin
haal uit en braai nou die stukkies wors in dieselfde pan tot gaar
plaas die wors, spek en uie in n meng bak met die broodkrummels en meng goed deur
neem n brood pannetjie en sprei dit met kook sproei
vat nou van die kapok aartappel en sit dit onder in die bak
plaas nou die wors mengsel oor die aartappels druk n bietjie in die aartappel
gooi nog n laag aartappel en dan weer n laag wors mengsel
en dan die laaste si sit nog n lagie aartappel oor en strooi dan die laaste halwe koppie kaas oor plaas in warm oond en bak op 180gC tot kaas lekker gesmet is en bruin bo op
haal uit en laat dit rus vir so ongeveer 5 minute en haal dan uit die brood pannetjie maak net seker die wors broodjie is los in die pannetjie
sny versigtig op in skywe en geniet saam met n ontbyt met eiers



