Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22965 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Joe Stieger | 451 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 426 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
ATKV Klein-Kariba Gekose Oord

ATKV Klein-Kariba - Bela-Bela, Lompopo
Kamp & Leef Gekose Oord
Ongeveer 90min vanaf Johannesburg en ‘n uur se reistyd vanaf Pretoria, lê die rustige verwelkomende ATKV Klein-Kariba net buite Bela-Bela in een van die Waterberg se mooiste klowe. Hierdie hoë gehalte oord bied ‘n groot verskeidenheid verblyf met ware Bosveld-gasvryheid.By die avontuur-sentrum kan selfs groter skool/student/kerkgroepe gebruik maak van Klein-Kariba se geriewe teen ‘n verminderde tarief. Met verskeie geriewe vir vermaak en aktiwiteite met bykomstighede soos ‘n restaurant, wegneem-etes en ‘n goed toegeruste winkel, is daar geen tyd om verveeld te wees by ATKV Klein-Kariba nie. ‘n Verdere voordeel is ons ligging langs die Toerisme-roete van die Bosveld.
Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.
Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm
The CaravanParks.com Team
Dink nie ek wil oor Desember daar wees nie.
Al weer oppad iewers heen.
Ja hierdie ATKV oorde is amper in detail bespreek op vorige draad.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Soos op vorige draad.
Alles wat hulle daar sê tov groepe moet ek sê pas hulle 100% elke naweek toe.
Al weer oppad iewers heen.
Darem is die golf gratis....
Klein Kariba jou lekker ding.........baie om te doen vir oud en jonk.



