Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22965 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Joe Stieger | 451 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 426 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
ATKV Klein-Kariba Featured Resort
ATKV Klein-Kariba - Bela-Bela, Waterberg Region
Camp & Live Featured Resort
Some 90 minutes from Johannesburg and an hour’s drive from Pretoria, just outside Bela-Bela, lies the inviting ATKV Klein-Kariba in one of the Waterberg’s most beautiful kloofs. This top-class resort offers a wide range of accommodation options with true Bushveld hospitality. At the adventure centre, even larger school, student or church groups can make use of Klein-Kariba’s facilities at a discounted rate. With various activities, recreational facilities and amenities such as a restaurant, fast-food division and a well-stocked shop, there is no such thing as boredom at ATKV Klein-Kariba. To top it all, we are located along the Bushveld tourist route, which serves as the ideal base for day tours to explore nearby tourist attractions.
Southern Africa's most loved annual camping guide.
Get your copy from CaravanParks.com today!
https://www.caravanparks.com/66.Annual+Publication.htm
Now available as a FREE pdf.

The CaravanParks.com Team
Yes Klein kariba is a nice place which caters for all age groups. You definitely get what you want for a camp. Hot and cold water all available at the resort. A number activities for children available.
Still need to go have a look if it fits my idea of camping.
One day........
Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
Onlangse terugvoering wat hier was.....hou ek maar eers verby
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Die ATKV oorde is tans vir my net te besig. Het laas jaar daar gekamp maar ons soek maar die meer rustiger plekke.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Aangesien ek tans in Roemenië kuier kan ek nie toegang kry KAMPFORUM nie. Ek weet daar is 'n uitlegkaart van Klein-Kariba se kampeerterrein beskikbaar. Is daar dalk enigeen wat van hulp kan wees om sodanige kaart aan my te e-pos? My e-pos adres is: chris.boucher@sonicmail.co.za
Ek sal dit baie waardeer.
.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Probeer gerus hierdie....sien fisies hoe elke staanplek lyk
https://kleinkariba.campview.co.za/menu/
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Op die skakel, druk op kaart vir beter leesbare karavaanpark uitleg
https://kleinkariba.campview.co.za/menu/
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Dankie Geert, ek het my blaker afgesukkel en kon nie daarby uitkom nie. Ek is maar outyds, ek soek en "spyskaart", waaronder "kaarte" gekies kan word.
Dankie Geert - ek waardeer.
Die persoon wat my bespreking hanteer het, ene Henk, het vanoggend vir my 'n netjiese kaart van die kampeerterrein per e-pos gestuur en bevestig wat ons staanpleknommer (no 31) vir beide besoeke is. Dit is teenaan die ablusie. Gewoonlik hou ek nie daarvan om reg teenaan die ablusie te staan nie a.g.v. die rumoer - maar beide kere (24 Jun & 25 - 27 Jul) is mid-week buite gedurende stil tye, behalwe dalk vir Saterdag 25 Jul.
Maar dit is "concerns" vir 'n ander keer. Nou sit en wag ons vir meer as 3 uur op Bucharest lughawe voordat ons vlug Noorweë toe vertrek. Darem maar lekker dat Roemenië ook nou deel van Schengen is - geen beslommernis van paspoortbeheer nie.
.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Hou verby, te besig en op mekaar ! Ek snork self, wil nie buurman ook hoor nie ! 🤣
Stem saam en dan sit jy nog met bobbejane en ape ook.
Ek gaan baie eerder Weesgerus toe waar daar geen ape is nie.
Moeg geploeg.
Gelukkig verskil ons smake vanmekaar. Dit is mos van toepassing op verskeie aspekte - waarvan ek etlikes kan opnoem.
As jy kampeer tereine met ape gaan wil vermy, gaan jou keuse baie min word. Mens moet maar net op mebs se hoede wees
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜



