Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22965 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Joe Stieger | 451 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 426 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
10 dae by Klipdraai gestaan
Ons het die laaste tien dae by Klipdraai gestaan. Baie netjies en alles baie skoon en mooi versorg. Ons was aangenaam verras. Daar is drie swembaddens, een warm water, 'n mooi speelpark vir die kinders, mooi braai geriewe. Vriendelike personeel.
Going nowhere slowly
Dankie vir die terugvoer.
Wat was hul tariewe per dag?
Al weer oppad iewers heen.
Chuck, as ek dit nie mis het nie, is hulle tariewe R150/nag, maar wat dit baie ongerieflik maak by Klipdraai is dat 'n 1st come 1st serve is. Sodoende, jy ry al die pad van Pretoria af om vir die naweek te kamp en met jou aankoms daar is die plek alreeds oorvol, dan moet jy stert tussen die bene weer huiswaarts keer.
Ek het gehoor, somtyds slaan die mense sommer 2-man tente op gedurende die week om hulle plek te verseker, maar natuurlik betaal jy dan ook normale tarief vir die lee tent wat daar staan.
Hi Chuck,
Hulle het ons R300/nag (4 persone per staanplek) gevra. Ek het gevra vir 'n beter tarief, maar hulle wou nie. Ons moet in die area wees so ons het maar betaal. Ek het gesien dat mense al donderdag hulle karavane kom staanmaak, maar was nie bewus van die 1st come first served nie. Ons het nou geskuif na Malonyeni. Die tarief vir pensionarisse is R180/nag van maandag na donderdag en dan R200/nag oor naweke.
Going nowhere slowly
Sjoe, maar hulle tariewe het drasties gestyg. Ek sien Weesgerus se buite seisoen tariewe het ook met 100% gestyg. Verlede jaar het ons R110/nag vir 4 persone betaal, nou is hulle tarief R220/nag vir 4 persone.
Soos jy noem, julle staan nou by Malonjeni. Dit is presies wat 'n paar jaar gelede met ons gebeur het oor Desember. Ons wou ook Klipdraai toe, maar met aankoms moes ons maar omdraai agv die oorvloed kampeerders en ge-eindig by Malonjeni.
Dennis en Nekkie
Waar is klipdraai gelee.??
I love camping all year round
Oom Johan, in Meyerton
Ons was ook onlangs by Klipdraai en geruime tyd gelede by Malonjeni - persoolike opinie verkies Klipdraai.
DR DRAKE GP
not a Doctor nor a GP
Ja alles gaan op eish
Haak daai wa kamp bly koning
Nee wat...as ek nie n plek kan bespreek nie, sal ek nie die moeite doen om soontoe te gsan nie
Dankie vir die terugvoer.
Jammer hulle gaan my mis, wil bevestiging hê dat ek verseker is van n staan plek.
Al weer oppad iewers heen.
Bly julle het dit geniet. Ek gaan nie sommer soontoe nie.
Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
Stem saam met jou, ek bly ook weg daar. Die eerste en laaste keer wat ek daar was het die ''BESTUURDER'' van die trekker amper my bakkie afgeskryf omrede ek by verkeerde hek ingegaan het, dit net om vir my te sê ek mag nie daardie hek gebruik nie.
Die eienaar van Klipdraai is nou persoonlik betrokke by die bestuur van die oord en dinge gaan baie beter.
Ons gaan die einde van die maand weer vir 5dae daar staan en ek vat aldie Dinsdag die wa deur a.g.v die 1st come, 1st serve.Dit kos R50 per nag om die wa daar te los.



