Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22963 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| Joe Stieger | 449 |
| LEEN | 425 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Veilige kampterein Gauteng omgewing
Hi alle kampers
Waar is ñ veilige, bekostigbare karavaan kampterein in en om Gauteng waar pensionarise vir ñ maand of langer naby die water kan staan om te hengel en wat diere vriendelik is
10 years experience
60 years Common sense
More daar. Probeer Eastco, Weavers Roost in Magaliesberg omgewing . Nie seker of hulle diere vriendelik is nie .
Eastco het damme waar jy "Catch and release" as ek reg onthou. Maar was hele paar gelede daar gewees.
Sterkte
none
Ek dink Hengelaarsvriend by Roodeplaatdam is pet friendly
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
More daar. Probeer Eastco, Weavers Roost in Magaliesberg omgewing . Nie seker of hulle diere vriendelik is nie .
Eastco het damme waar jy "Catch and release" as ek reg onthou. Maar was hele paar gelede daar gewees.
Sterkte
Eastco Magalies is laat troetel diere toe. Staanplekke onder skadunette met twee klein damme naby die staanplekke en dan groot ope plaasdam kort rit vanaf die kamp oord self.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Let wel: Eastco Magalies se naam het verander, dit is nou Zelpy Fishing.
Baie nice oord!



