Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22121 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17866 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6324 |
Bostoe | 5503 |
BrianB | 5416 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3224 |
mulderpm | 2729 |
Saturn Member | 2000 + |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2153 |
Chris Boucher | 2011 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1874 |
Nico | 1775 |
steamer | 1703 |
Hennie Botha | 1693 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1471 |
Mars Member | 1000 + |
DK | 1322 |
George | 1281 |
Louvan | 1260 |
RichardJ | 1191 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 862 |
JohanMarais | 821 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 665 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Douglas Green | 577 |
Willie54 | 456 |
Platinum Member | 250 + |
1Pierre2 | 443 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 422 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 387 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 370 |
survivalist | 356 |
Izak | 328 |
RD | 322 |
captiva | 279 |
Meerkat | 271 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 199 |
BigG | 187 |
Stephan | 182 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |





TYRES FOR EXCLUSIVE CARAVAN
Hi everybody. I need some assistance on this one.
Through the years towing my caravans I have always replaced the tyre on my caravans with the Firestone products.
To be precise the FIRESTONE 195/14C CV2000 and then the CV 2020's and now I am searching for the Firestone replacement there off.
I was informed by tyre dealer that even the CV9000 has been discontinued by Firestone.
What Tyre would you suggest I buy as replacement for the Exclusive. 4x of them are now 5 years old and the spare given with the caravan is now 18 years old.
Dunlop is the brand mostly available on the internet.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Leon my last set of tyres fitted in May 2022 was the Firestone CV 2020. Not surprised to see they they are no longer available as they have not worn too well having done 7672 Kms and sadly I will be lucky to get another 5000 Kms out of them.
Hopefully the next set that I fit will do better, so watching this thread with interest.
Plaas vir ons bietjie fotos van jou nuwe sleep kombinasie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Brian this is very low kms and I wonder whether it was caused by the quality of the tyres. I advise you to have the geometry of the wheels checked first
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven

Brian this is very low kms and I wonder whether it was caused by the quality of the tyres. I advise you to have the geometry of the wheels checked first

Fred they are wearing evenly so I don't think the geometry is out I think just a bad choice of tyre. Would be nice to hear what sort of Kms the Exclusive guys get out of theirs. That's about the same weight as mine.
Ek sal ook graag wil sien.
Sê dankie vir wat jy in die lewe het.

Fred they are wearing evenly so I don't think the geometry is out I think just a bad choice of tyre. Would be nice to hear what sort of Kms the Exclusive guys get out of theirs. That's about the same weight as mine.

I have a little over 1000kms on my CV 2020 on the exclusive and no signs of wear yet........
two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
Die band pryse is belaglik hoog en dan hou ons karavaan bande nie lank nie.
Leon hoop jy kry plaas vervanging vir jou 4 plus 1 spaar wat jou sak gaan pas??
Ek wat op aftrede is en 2 plus 1 moet vervang laat my kommer, pensioen nie baie nie.
Sal moet een per maand moet aankoop, sover lyk myne nog OK volgens wat ek kan sien. Ek bly nog plaaslik met kampeering.
Dinge lyk nie goed nie.
Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.

Izak, die bogenoemde bespreking is darem nie die norm nie, dis 'n uitsondering. Karavaanbande sal moontlik nie so lank soos motorbande hou nie omdat hulle dalk heelkwat swaarder dra as motorbande en dan is baie van hulle ook nie die regte tipe, naamlik bakkiebande nie. Omdat gewone motorbande aansienlik goedkoper is as sogenaamde "8ply" bakkiebande of "commercials", koop mense baiemaal die goedkoper mptotbande- ekself het die fout gemaak tot ek tot beter insigte gekom het.
Die kilos per jaar op karavaanbande is gewoonlik maar laag in vergelyking met die van die sleepvoertuig. As die karavaan dan ook nog in die skadu of in 'n garage staan, kan sulke bande waarskynlik goed wees vir tien jaar of 40 tot 50 duisend kilos minstens.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek meet die loopvlakdiepte as ek nuwe bande opsit en ook elke keer as ek die bande roteer, so 10 tot 15 duisend kilos en hou rekord daarvan. Dan kan ek maklik 'n berekening maak van hoeveel kilos die bande in totaal gaan haal en ook 'n band wat vinniger as die ander afloop identifiseer en aandag daaraan gee. 'n Skuifpasser werk goed vir die doel. Dit doen ek vir al my voertuie, sleep en gesleep.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Sjoe, julle ouens maak my bly as ek dink aan my karavaanbande .... "Pophuis" (Sprite SC) se 15" 4x4 bande het my 9 jaar gehou met bitter min tekens van slytasie . Die nuwe eienaar het daarna ook 'n paar redelike lang toere onderneem en steeds het die bande gehou. My huidige Sprite SW het dieselfde bande op (Continental 4x4) en is na sowat 10 jaar (ek het die SW 2ehands gekoop ) steeds oor die 8 mm loopvlak! Geen krakies of enige ander probleme sigbaar nie. Ook eintlik verbaas oor die bande .... ek pomp hulle 3 bar en elke keer voor ons gaan kamp gaan ek net die banddruk na - met bitter min tot geen variasie in druk. Die noodwiel het nogsteeds die bandplakkers op!!!
Leon, ek het ook seker 3 jaar gelede 4 x Wanda CV082 8 laag bakkie bande op die Exclusive laat opsit en seker nou maklik 10 000km verder is daar baie min van die loopvlak weggeslyt.
Ek weet nie wat het die bande gekos nie, was saam met die diens van die wa gedoen, maar tans lyk dit of die bande nog maklik nog 10 jaar kan hou "AS OUDERDOM NIE TEEN HULLE SOU TEL NIE".
Dankie vir julle terug voer. Wel die bande wat tans op die karavaan is het baie min af geloop maar moet vervang word weens ouder dom. Die wa het redelike kilo's gedoen want die Wit trail duster mags is ook al oorgedoen en lyk nie meer so great nie.
Ek het 'n kwotasie by Hi-Q gekry vir Mags en dan die Dura-Max bande. Goort issue is gaan die Mags op die wa pas. Dit is baie moeilik om 'n Alloy mag te kry 14" rim, 5 Stud met 'n PCD van 114,3 en 'n Zero offset. Die staal wit mags is beskikbaar maar ek wil nie weer hulle opsit nie.
Ek sal later fotos plaas van die Karavaan. Ek eers nou besig om maintenance te doen en om die Wa op my standaard te kry.
As voorbeeld kon ek die hoekstutte net net met die slinger draai , tans loop hulle soos stroop met die koordloose boor en ek lig die wa op net deur die koordlose boor te gebruik.
Wa staan op bokkies met geen wiele op nie. Moet dit nou uitsorteer. Het ook intussen die water pomp uitgesort. Hy het gewerk maar jy moes in die stort rond spring om die water te vang om nat te word. Toe ek hom afhaal toe brokkel die buite plastiek omhulsel. Het gelukkig 'n klein self primer pompie gehad wat ek in 2013 in Oudtshoorn gekoop het. Danie 'n Forum lid wat baie tegniese raad gegee het hier op die forum het my vertel van die pompies beskikbaar in Oudtshoorn. Ek het toevallig daar gaan werk en vir hom een gekoop. In die proses vir my self ook een gekoop en sie-daar 11 jaar later het ek werk vir die pompie.
Laastens wag ek ook vir 'n kwotasie van TWT hier by Lifestyle Centre in Centurion. Hulle het moontlik 'n baie mooi MAG wat goed op die karavaan sal pas. Sodra ek die quote het sal ek 'n koop beslissing maak. Die prys van tyres is EIENA hoor.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Leon, Kyk gerus na Blackcirles.co.za. Hulle is nie bandehandelaars nie maar wel 'n tussenganger. Ek het so 'n paar maande gelede bande vir twee voertuie by hulle gekoop en was baie tevrede. Hulle pryse was die beste wat ek op internet kom kry en die diens was puik. Jy kies die bande wat jy wil hê, die handelkaar waar jy dit wil opsit, die datum en die plek en siedaar!
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek sal gaan kyk na hulle dankie.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Ek het nuwe MAGS gekry vir die karavaan. Dit het gemaak dat ek maar mooi na die prys van die bande kyk.
Die handelaars sukkel om Goodyear Duramax te kry sonder die "White Wall" ring op die wiele. Hulle sê hulle kan die band om draai dat die wit ring na die binnekant toe wys , dat dit minder opsigtelik is maar ek hou nou maar net nie van die TAXI tyre nie. Sonder die wit ring JA, maar ........... nee dankie.
Gaan maar die SAWA 195/80 R14 C bande opsit. R100 goed koper as die Duramax en die gewig en spoed rating is die selfde.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

My Exclusive is nou 19 jaar oud en het uit die fabriek met Dunlop Endura bande gekom - 185R14 102/10Q SP. Die Exclusive het nou 85 000km afgelê en ek het twee jaar gelede sy derde stel opgesit, elke keer Dunlop Endura. Ons sleep meestal lang afstande en Dunlops is oral in die land beskikbaar.
Ek het 'n keer of wat 'n kans gevat en die bande vir 8 jaar gehou voor dit vervang is en die loopvlak was nog perfek. Nog nooit 'n pap band op die Exclusive gehad nie.

Goed die bande is op die Mags en die Mags oppie wa.
Dankie vir julle insette. Ek waardeer. Ek was sommer opge-ellie toe ek nie weer die Firestone bande kon kry nie. Die SAWA band is 'n produk van Goodyear so kom ons kyk maar hoe gaan dit.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !


Goed die bande is op die Mags en die Mags oppie wa.
Dankie vir julle insette. Ek waardeer. Ek was sommer opge-ellie toe ek nie weer die Firestone bande kon kry nie. Die SAWA band is 'n produk van Goodyear so kom ons kyk maar hoe gaan dit.

Daai vellings lyk goed. Wanneer kry ons nou foto van die wa?. Ek neem aan jy het nog die Mahindra. Hoe het die voertuig die wa gesleep tot dusver?
Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
Haai daar Hennie.
Ek het begin met die nuwe wa se info. Maar ja daar is 'n storie aan die kopie. Ons het besluit dat die wa wat ons koop een van twee modelle moet wees siende dat ons eendag permanent in die wa gaan wil bly en toer. Jurgens Exclusive of die Classique.
Ons het belanggestel in 'n karavaan by een handelaar maar moes eers uitvind hoe die Mahindra die Exclusive sal sleep. Die handelaar was ons tegemoedkomend en ek het 'n Exclusive op die N1 van Ceturion Menlyn se rigting en terug gesleep. die N1 beide kante van Rigel laan het redelike opdraandes veral die kant van Menlyn in 'n Suidelike rigting.
Die Tipper het homself goed van die taak gekwyt so by so dat ek gemaklik kon versnel het om by ander verkeer verby te kon gaan. Ek was baie ingenome met die Mahindra se vermoë. Dit het basies gehelp dat ons seker was dat ons graag 'n Exclusive wil koop. Dis net baie meer gemaklik as die Classique.
Jammer om te sê een behoefte was dat die karavaan as ons koop MOET Movers op hê en die een wat ek gesleep het, ht nie dit op gehad nie. So ons het maar verder gesoek.
Ons het toe op die 2011 Model besluit wat by Exclusive Caravans gestaan het.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
