Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22963 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| Joe Stieger | 449 |
| LEEN | 425 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Sleep voertuig
Weet nie of julle nog onthou van die moontlike kombie koop nie. Omie wat 2.0 TDi 2019 kombi met 20 000km wou verkoop nie. Wel ons planne het skipbreuk gelei, die familie het besluit om die kombi vir hulle self te hou. Slim besluit.
Ek het toe baie rond gesoek vir iets wat kan sleep, betroubaar is, goeie kondiesie en nie hoog op steel lyste is nie. My het begin kyk na Ford Everset, Isuzu Mu-x, ander kombi's, maar vrou lief se sy soek nie n Tank nie 😅🙃. Het op die einde vir ons die 2019, 2.2D Hyhundai Santafe aangeskaf. Baie mooi opgepas, sonder karavaan af kaap toe kry ons 15.5 km per liter, ek is heel in my skik, ek weet as ek sleep gaan hy seker bietjie dors raak. Maar die kar ry soos n droom met ongelooflike krag. Ons gaan in April vir die eerste keer tou wildtuin toe, maar kan nie wag nie.
Enige iemand al met n Sante fe te doene gehad?
U woord is n lamp vir my voet en n lig vir my pad
Jammer oor die Kombi, maar geluk met die nuwe een.
Living the dream
BAie geluk met die nuwe voertuig. Ek het ongelukkig geen info rakende die Santa Fe nie.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !



