Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22963 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| Joe Stieger | 449 |
| LEEN | 425 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Raserige bure - Edenpark
Hiermee 'n berig uit die Beeld gedateer 5 Januarie 2010 deur Philip de Bruin. Die model en aktrise Christina Storm en Sean Else, gewese lid van die popgroep Eden, is “vriendelik versoek” om ’n kampeerterrein naby Naboomspruit te verlaat. Die bestuurder van die Eden Park-kampeerterrein het hulle en die res van die mense in hul geselskap gevra om te gaan ná klagtes oor onder meer “harde musiek” en “kru taal”. Storm het gister gesê sy en van haar vriende het in Desember ’n week lank by Eden Park gaan kampeer. “Toe ons by die plek inry, het ek sommer geweet die plek is bedoel vir normale mense. “Die eerste aand het ek en my vriendin ’n bordspel gespeel en toe so ’n bietjie gevloek. As ek wen, het sy my gevloek en as sy wen, het ek haar gevloek. Daaroor was die mense naby ons klaarblyklik ongelukkig. “Sean het hom drie dae later by ons aangesluit. Ons het gebraai en ons musiek was ’n bietjie hard. Toe kla ons ‘bure’ weer. Die volgende oggend het die kampbestuurder ons kom vra om eerder maar te gaan. Ons is die volgende oggend daar weg en het toe weens die probleme besluit om maar sommer ons vakansie kort te knip en huis toe te kom.” Else, tans grootbaas van die platemaatskappy Mozi Records, sê die kampeerplek is “duidelik nie bedoel vir jong mense nie”. “Eintlik het ek geen rol in die hele ding gespeel nie. Ek was maar net die vredemaker. Ek weet nie wat in die eerste drie dae gebeur het nie. Ek sou in ieder geval net die een aand daar slaap omdat ek die volgende dag verpligtinge gehad het. “Ons almal is regtig jammer as ons ons buur-kampeerders ontstel het. Dit was nie ons bedoeling nie.” Mooi so Edenpark. Ons sal julle verseker weer besoek.
Baie bly om te sien daar is nog kamp bestuurders wat hulle voet kan neersit. As daar nou een ding is wat my MAL maak is dit medekampers met hard musiek of wat onnodig raas (gewoonlik is drank betrokke). Ek gaan kamp vir die stilte en rus en vrede, nie om na ander se musiek te lyster nie. En ja ek is n' gewone mens, DANKIE TOG DAARVOOR.
Edenpark is vir ons een van die juwele van die bosveld. Dit is werklik een van die plekke waar jy 100% kan gaan ontlaai....................dankie aan bestuur wat voet neergesit het.
Hoop ander oorde volg die voorbeeld.
My en Marie se huisie by die.............."ALL OVER".
Die is voorwaar 'n oord wat my ook weer sak sien.



