Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22963 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| Joe Stieger | 449 |
| LEEN | 425 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Eden Park naby Naboomspruit `n baie lekker ka

Hallo almal,
Ek wil net graag vertel van Eden Park naby Naboomspruit. Dis seker so 11 km van Naboomspruit, op `n wildsplaas,
As jy op soek is na rus en vrede, gaan maak gerus daar `n draai! Die staanplekke is almal baie privaat, jy weet nie eers van
ander kampers nie. Elke staanplek het ook sy eie kombuis en privaat badkamer. Die plekke is almal geplavei, en
reguit, onder reuse bome. Die bestuurder. Koos. en sy vrou is uiters vriendelik en laat `n mens baie tuis voel!
Ons kan dit heelhartig aanbeveel. Slegs 3 ure van Gauteng asf. Lekker vir `n naweek se wegkom van die stadsgewoel!
Johan dankie ver die info wat was die koste
Hi johan, Hoe lyk die staanplekke. I s dit op gras, (ek haat plaveisel dan kan ek net sowel in die straat voor my huis kampeer). Fasiliteite?
DANKIE
Hallo julle
Die koste vir die naweek was ongeveer R650. Die staanplek is plaveisel. Die ablusieblokke is elkeen privaat saam met `n eie kombuise by jou staanplek. Baie lekker!



