Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22963 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| Joe Stieger | 449 |
| LEEN | 425 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Botter hoender kerrie resep
6 lekker groot hoender fillets in klein blokkies gesny
1 koppie plein yogurt
2 eetlepels suurlemoen sap
1 eetlepel gram masala
1 groot teelepel coriander
1 groot teelepel borrie
sout en peper na smaak
4 eetlepels margarine of botter
2 uie gekerf
knoffel na smaak
1 teelepel gemmer
kwart koppie tamatie puree
1 koppie dik room
1 eetlepel praprika
aartappels in blokkies gesny en gaar gekook
1 groot braai pan wat alles kan vat
ons maak die marinade aan vir die hoender
in n bak gooi die volgende bestanddele saam yogurt, suurlemoen sap, garam masala, paprika, coriander,
borrie en sout en peper meng goed deur
Gooi nou die hoender stukkies in die marinade mengsel en werk goed deur sodat die hoender stukkies almal in die sous is sit in yskas vir oor nag of vir so n 2 ure sodat die marinade lekker in die hoender kan intrek
smelt nou die botter of margarine in n groot pan en gooi die uie daarin en braai tot sag en gooi nou die gemmer en knoffel by tot alles deur gebraai is .
Gooi nou die Marineerde hoende rmet die marinade in die pan by die uie en braai tot die hoende rbegin gaar raak.
gooi nou die tamatie puree by en roer goed deur laat prut vir so 10 minute.
Gooi nou die room bye en roer goed eur. Laat nog n bietjie prut. Gooi aartappels by en lroer goed eur.
Laat die hoender mengsel nou stadig prut as dit n bietjie droog lyk gooi n bietjie water oor .
As alles goed deur gekook is en sous lekker dik haal af en geniet



