Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22963 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| Joe Stieger | 449 |
| LEEN | 425 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
vark maalvleis pannekoek muffins
1 pakkie vark maalvleis so 500 gram
2 koppies koekmeel
kwart koppie suiker
1 eetlepel bak poeier
1 teelepel sout
halwe teelepel fyn kaneel
halwe teelepel neutmuskaat
1 groot eier
2 koppies melk
2 eetlepels olie
2 eetlepels heuning
plaas die varkvleis in n pan met n bietjie olie en braai tot gaar op die stoof
in n meng bak plaas al die droee bestanddele en meng goed deur
neem n ander bak en meng al die nat bestanddele saam en meng goed deur
meng nou die twee bakke saam en meng goed deur
vou nou die maalvleis in die mengsel
neem nou twee muffin panne en sproei met kook sproei
vul nou die muffin panne met die mengsel en plaas in n warm oond so op 170gC en bak
wanneer dit so begin bruin word toets met n sosatie stokkie om te kyk dat die mufiins gaar is
daar meot nie deeg op die stokkie sit nie dan is die muffin gaar
haal uit laat n bietjie rus en sit voor vir n ontbyt en geniet



