Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22984 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6701 |
| BrianB | 5931 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1522 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Driesvan | 183 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
| Lewies | 116 |
romerige suikermieies in die slow cooker
1 pakkie gemaalde bees vleis
1 groot blik suiker mielies
3 aartappels geskil en in klein blokkies gesny
1 pak uie sop
sout en peper na smaak
gerasperde cheddar kaas
sproei die binnekant van die slow cooker met kook sproei
plaas die maalvleis onder in die pot en sprei dit eweredig onder in die pot en strooi nou n bietjie sout en peper oor
plaas nou die aartappels eweredig oor die maalvleis
gooi nou die uie sop poeier oor die aartappels
gooi dan die blik suikermielies oor die aartappels en uie sop okk eweredig
moet nie roer nie
plaas deksel op en kook op hoog vir ongeveer 4 ure
of op laag vir ongeveer 6 ure totdat aartappels lkr sag is maalvleis gaar
meng nou alles saam in die pot en proe of daar nog sout of peper moet bykom
skep uit in n bord en strooi die gerasperde kaas oor en geniet n maklike maaltyd
Jammer net verkeerd getik die hoof opskrif moes wees romerige suikermielies in die slow cooker
Amper gedog ons het te doen met sugar mommy's 🤣
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜



