Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22963 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Herman | 451 |
| Joe Stieger | 450 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 425 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Tyd vir kerrievis
my resep bietjie soeterig
8 tot 10 groot uie in skywe gesny
2 liter bruin asyn
koppie water
2 eetlepels matige kerrie poeier
1 eetlepel borrie
1 koppie suiker
1 klein blikkie appelkoos konfyt
3 groot stok vis gefillet en in blokkies gesny
olie vir braai
sout
koekmeel
groot kastrol vir die sous
plaas uie in pot en gooi water by
kook die uie in die water to amper sag
gooi nou die al die ander bestanddele in die pot behalwe die koekmeel, sout, o;ie en die vis
kook die sous tot lekker dikkerig en suiker en konfyt is gesmelt en opgelos in die sous myne kook ek so ongeveer so drie kwart uur en roer so nou en dan hou ek die sous warm op die stoof
geur nou die vis met n bietjie sout en rol dan die vis in die koekmeel maak seker vis is goed bedek met die meel
maak die olie warm in n pan en bak die vis tot gaar
skep uit en plaas op papier vadoek
bak al die vis
ek plaas my vis altyd in glasbakke jy kan plastiek bakke ook gebruik maar dit vlek die bak maklik
gooi n lagie van die sous met uie onder in die bak plaas die vis bo op die sous en goooi nou meer sous oor die vis
ek probeer maar die vis toe maak met die sous as dit moontlik of so drie kwart vol
maak al die bakke vol met die vis en sous
laat dit oop staan buitekant dit beteken ek plaas dit nie in die yskas vir twee vol dae
daarna kan jy die kerrievis in die yskas sit en dan eers begin eet daarvan gewoonlik wag ek nog so ekstra dag sodat die kerrie sous lekker intrek in die vis
geniet
Mooi Herman. Ek soek nou al 'n geruime tyd 'n resep om eie kerrie vis te maak. Want mens kry dit nie meer in die blikke nie en as dit op die rak beskikbaar is, is dit onbekostigbaar duur.
Ek hoop die resep van jou proe naby aan die blikke tipe kerrie vis.
My vrou het altyd 'n pasta gereg met die blikke kerrie vis gemaak. Ons mis daai pasta gereg en as ek die kerrie vis self kan maar is ons weer geset for life.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Leon Hierdie resep is vir my die lekkerste een ek hou nie van n suur kerrievis nie hierdie een is n baie lekker kerrievis en maklik om te maak. Gewoonlik laat ek die bakk eers buitekant die yskas staan en dan eers die 3 de dag yskas toe en dan die 4 de dag begin ek dit geniet met n lekker wit broodjie of soos jy se met n lekker pasta
laat my weet as jy dit gemaak het en hoe smaak dit



