Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22963 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| Joe Stieger | 449 |
| LEEN | 425 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Tamatie koekies (fritters)
Almal weet wat fritters is gebraaide koekies soos in pampoen koekies of mielie koekies hierdie een is n gebraaide tamatie koekie
500 gram lekker ryp tamaties in klein blokkies opgekap en gooi in n meng bak
1 rooi ui gerasper
200 gram feta kaas
1 eetlepel vars basil fyn gekap
2 eetlepels vars pietersielie fyn gekap
1 en n halwe teelepel droee origanum
1 teelepel paprika
1 en n halwe koppie self rysende meel
kook olie
sout en pepr na smaak
rasper die ui oor die tamatie en gooi al die sperserye by die tamatie en so ook die sout en peper na smaak en meng goed deur
laat staan vir ongeveer so 10 minute sodat die speserye lekker kan intrek in die tamatie mengsel
verkrummel nou die fetak kaas en gooi oor die tamatie mengsel en werk goed deur
voeg nou die meel bietjie vir bietjie by en meng aanmekaar stadig met die tamatie mengsel
die mengsel moet nie te papperig wees nie
as jy n lepel vol uitskep moet dit sy postuur kan behou as dit nog n bietjie paperig is voeg nog n bietjie meel by
dit moet net nie teveel meel wees nie
gooi nou kook olie in n pan en maak lekker warm op stoof
wanneer olie warm is plaas die tamatie koekies versigtig in die pan druk net n klein bietjie plaat nie te plat dat dit uit mekaar sal val
braai tot bruin in die eenkant draai koekies om en braai tot bruin aan die anderkant
haal uit en plaas op papier vadoek
as alles klaar gebak is plaas op bord en geniet
jy kan n Greek yogurt gebruik as n dip



