Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22984 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6701 |
| BrianB | 5931 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1522 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Driesvan | 183 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
| Lewies | 116 |
Spaar wiel vir Gypsey 5 benodig
Hi Al die kampers, Ek is op soek na 'n wiel rim vir 'n Gypsey 5. Die groote is 13" en die PCD is 140 mm met 4 gate. Laat weet my op wattsapp of e-pos asseblief. 0769995149 en deon.goosen@vodamail.co.za
Dankie
Deon Goosen
Besig om die wa oor te verf
Deon, welkom. Ek het 'n epos gestuur. Kyk op Roadque se webtuiste. Hulle het so 'n wiel.
So nie, is daar dalk 'n sleepwa onderdele verskaffer in Witrivier of Nelspruit omgewing wat soiets kan verskaf . Groete
Burquip wat sulke wiele het, het 'n verskaffer in Nelspruit , nl Nelspruit Trailer Parts, tel 013 7551283, in Lowveld Lifestyle Centre, Waterfall Ave.
Laat weet of jy regkom en lekker kamp.
Butts
Trailer Spares in Centurion het ook sulke wiele met bande en hulle prys is heel redelik. Ook Spparwielparte in van der Bijlpark. Hulle kan beide stuur.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Leisureworld het n winkel genoem Trailacc....hulle is n blok vanaf Roadque. Hulle het alle produkte en hoeveelheid in voorraad op website beskikbaar.
www.trailacc.co.za
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Deon welcome to the forum, hopefully you can get your wheel from one of the above suppliers. 👌
Hi Deon. Welkom hier op die forum.
Ek sien redelike hoeveelheid terugvoer vir jou waar jy die wiel/rim in die hande kan kry. Jou wa is van 'n redelike ouderdom. So ek sou voorstel dat jy die binne diameter van die bearing gat ook in ag sal neem. Die ou karavane se middel hub was effe groter as die van vandag. Ek weet nie in watter jaar die huidige standaard hub begin gebruik is nie. Dit is omtrent net die ou staal Swart rims (Nie 'n MAG Rim nie) wat mooi op die ou waens pas.
Kyk maar net miskien is jy gelukkig dat bv die huidige wit rim sal pas.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Baie Dankie vir almal se hulp en terugvoer, Ek het by Roadque reg gekom. Duur (R690.00 inc) maar ek gaan hom vat. Hulle het twee as iemand dalk nog een soek. Hoender tande is meer volop!!! 🧐😂
Besig om die wa oor te verf



