Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22984 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6701 |
| BrianB | 5931 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1522 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Driesvan | 183 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
| Lewies | 116 |
N1 Alternatiewe Roete
Goeie middag. Wat is die beste pad na vanaf Centurion na Orania? Wil nie N1 ry nie. N12?
Altwee is doenbaar maar die N1 is gemakliker om te ry omdat jy nie deur 'n klomp kleion dorpies hoef te ry nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ons het laasjaar Orania toe gegaan. Ons het N12 gery. Terugpad het ons N1 gery. Ons het N12 baie meer geniet
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
N12 route is about 5km shorter so distance wise either route is almost equal, but I think that the N1 will be quicker. Last year Jan we travelled down the N1 as far as Karoo National Park and joined the N1 at Colesburg on our route back from Hartenbos in June. In both directions the trucks were not bad at all but I suspect it depends on which day of the week you decide to travel.
We went down on a Wednesday/Thursday/Friday and back up on a Monday/Tuesday. We are going to do that same again next Jan and will probably travel on the N1 again without hesitation. At least there are no potholes on the N1. On the N12 through some of the smaller towns I‘m not so sure. Perhaps someone can give feedback on the N12 condition especially in the smaller towns on route.
Which ever route you take travel safe.
Ons het verlede jaar ook Orania toe gegaan. Ek het N1 gesleep tot by Bloemfontein, toe met N8 na Kimberley, af met N12 na Hopetown. Vandaar na Orania.
Volgens die plaaslike burgers is dit die pad met die minste slaggate. Dit is die stukkie van R369 tussen Hopetown en Orania.
Ons het op Sandgat gekampeer, tussen Orania en Van der Kloofdam, amper onder die damwal.
Hierdie topic word al hoe meer in ons karavaan-wêreld bespreek. Ons het weer in volgende jaar n paar weke in die Wille Kruger bespreek hier van die Kaap af. Ons gaan die N1 so vêr moontlik vermy. Ons gaan vanaf die Strand Mosselbaai-langs gooi na Graaf Reinette en dan Colesberg-Waschbach om gooi na Klipdraai en Badplaas.
Dit bly onverstaanbaar waarom lorries tien-agtermekaar en ses meter uitmekaar op die N1 ry. Ek verstaan die padvanaf Graaf Reinette is ook nie so veilig nie want dis op die hoof-roete vanaf die Transkei na die Kaap toe.
You'll never never know if you never never go
Dansan, oorweeg ook die volgende opsie;
Ry van mosselbaai/George met die R62/N12 na Oudshoorn en dan B.Wes.
by Drie susters neem weer die N12 na Kimberley. Daar is lekker slaapplek by Kambro padstal of by Ritchie, by Riverside Country club.
Net voor K.ley draai mens regs by 'n sirkel om met Landbougrond- weg by N8 aan te sluit na Bloemfontein.
Van Bloemfontein na JHB rigting is N1 al amper orals dubbel, wat sleep maklik maak.
Die afgelope paar jaar is dit hoe ek sleep as ek Kaapse rigting gaan.
Danie die pad van Graaff Reinette na PE is gewoonlik baie stil. Vragmotors kry jy maar oral maar as die pad stil is, is dit nie so n groot probleem nie. Ons ry baie die pad vanaf Colesberg oor GR na die Suidkaap en die is reeds baie stil invergelyking met die N1 en seker net die helfte van die reeds min verkeer draai by GR af na PE. ons het wel ook al die pad gery en dis n heel mooi roete.
Om ander pasie as die kortste te ry as jy tyd het, is die ding om te doen. Dit maak die reis n avontuur.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
As 'n alternatief tot die N1 draai af by Kroonstad op die Welkom pad. Ek het dit verlede jaar probeer en dit het beter gegaan as wat ek verwag het. Hy kom weer by die N1 uit net voor Bloemfontein. Daardie stuk N1 al die trokke en goed, nee wat.
Op die N12 is daar twee biltong-stopplekke. Die 1ste is die Biltong Bar in Wolmaranstad met 'n wye keuse van nat na kurkdroog. Hulle maak selfs dik droëwors. Die 2de is langs die garage aan die noordekant van Bloemhof .
Hierdie info word verskaf as 'n diens aan die gemeenskap !!!!!
SHOE ouens, baie dankie. Ek het toe gaan sit en lank na die alternatiewe roees gekyk. Julle sal my nie glo watter roete ek gaan gebruik nie. Kyk hierna.
Strand
VanRhynsdorp by Letsatsi Lodge
Carnarvon by Voortrekker Park Lodge
Rverside
Klipdraai
Badplaas
Berg en Dal
Hierdie roete is op doodstil paaie en NET 90km langer as Graaf Reinette langs.
You'll never never know if you never never go
Hier is my op en af-roetes.
You'll never never know if you never never go
Danie, Looking forward to your comments on Voortrekker Lodge @ Carnavon. I cannot find any feedback or pictures on the facilities there.



