Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22963 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Herman | 451 |
| Joe Stieger | 450 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 425 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Looking for a Multiroom Jurgens Blue and Gray
Hi, Looking to buy a multiroom (blue and gray). Does anyone have one for sale?
Jurgens Penta
081 437 6742
Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night
My soektog oor.. Een gekry in Springs, Het my rally verkoop want ek het nog een in die woonwa... Het nie daai sak op die buitekant gelike nie
Ek wil net een ding se en dit as 'n waarskuwing... Daar is baie scams op facebook, almal het maar almal ver weg, as ek hulle nommers tik op Truecaller se dit sommer dadelik scammer.. Vat jou geld en jy weer nooit weer van hom nie., so moet nooit geld oorbetaal as jy nie die ding wat jy koop min jou hande het nie
Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night
My soektog oor.. Een gekry in Springs, Het my rally verkoop want ek het nog een in die woonwa... Het nie daai sak op die buitekant gelike nie
Ek wil net een ding se en dit as 'n waarskuwing... Daar is baie scams op facebook, almal het maar almal ver weg, as ek hulle nommers tik op Truecaller se dit sommer dadelik scammer.. Vat jou geld en jy weer nooit weer van hom nie., so moet nooit geld oorbetaal as jy nie die ding wat jy koop min jou hande het nie
Dit kan jy weer sê....nie dat dit help nie, want daar is daagliks mense wat nog steeds daarvoor val, al lees hul al die waarskuwings
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Baie bly jy het reggekom Theo. En dit is waar wat jy sê. Ek self is ook op soek na 'n Multiroom met net die Creame en bruin kleure.
Iemand het op Facebook gepost dat hulle so een soek. Ek noem toe daar dat ek ook in so iets belang stel. Ek kry toe 'n reaksie op my post van "Jou nmmr asb". Ek plaas toe my no want ek is regtig opsoek na so Multiroom.
Die persoon kontak my op whats App. Volgens hom het hy twee Multirooms en hy stuur fotos. Ek vra van waar is hy. Antwoord is Middelburg. Prys is goed R3000 elk of R5000 vir beide en dadelik sê hy hy kan dit koerier vir my. Ek noem toe dat ek iemand sal reel wat na dit kom kyk en as dit reg is sal ek betaal.
Skielik toe is die komunikasie van sy kant af dood. Iets om voor op te let is: Die reply op Facebook was deur 'n Jannes persoon. Persoon se no wat met my geskakel het is Jaco. Nou dis nie van die staan spoor verdag nie maar so iets help om 'n scammer se spore moeilik te maak.
Baie belangrik................. Moenie vir iets betaal as jy dit nie in jou hande het nie............... case closed.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ek is juis nou besig met n transaksie via facebook wat ek dink is heel moontlik n scam. Ek het n klein hopie bourommel wat weggery moet word. Ek het n foto op facebook geplaas en gevrawie kan my vandag help. N man het my gebel en gesê hy kan dit doen en vir my n goeie prys gegee. Ek gee adres en hy sê sy drywer sal vanoggend 8h00 daar wees. Ek sê toe vir hom dankie en sê dat ek die kontant vir sy drywer sal gee. Hy sê toe nee, hy wil nie hê sy drywer moet met die kontant rondry nie...ek moet oorbetaal. Direk vra hy my ook by watter bank is ek. Ek het hom nie daarop ge antwoord nie. Nounet kry ek boodskap van hom dat ons dit 10am moet maak, want hy het n ander klient wat sy goed nou 8am toe geskuif het. Ek sê dis okay. Direk daarna stuur hy boodskap dat ek moet E-Wallet na n selfoon nommer. Ek gaan nie voor die vrag vanaf erf dit doen nie. Sal maar sien hoe dit verder gaan verloop, maar ek ruik n rot
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Oppas ook vir cheque deposits as betaaling. Dit reflekteer onmiddelik as beskikbaare balanse en jy kan dit gaan trek. Dan n'week later hop die cheque en die bank reverse net die bedrag tot jou skuld. Die scamster betaal die cheque in jou rekening by sy bank wat anders is as joune en dan het hy tyd. Dit het met my gebeur toe ek my sell foon verkoop het.
As jy iets verkoop gaan bank toe met die kooper en laat hy by n' ATM voor jou geld trek. Dan is dit nie vervals nie. Dan oorhandig jy die ietem. As jy koop betaal niks voordat die item in jou besit is.
Geert daai manetjie is uiters verdag.
Probeer AAA Rubish Removal..... 082 875 7360. Ek het hulle al gebruik.
Groete,
Paul
Paul you have been in the bush too long!?
Cheques have not been legal tender since 31 December 2020.....
Living the dream
Leon, Jannes en Jaco het my ook gekontak, vra dadelik vir deposito en dan courier hy... net gese as ek hom kry dan betaal ek, weg is die manne.
Probeer gerus die handelaars, dis waar ek myne gekry het, ek moes Springs toe ry na Springs Caravan World maar kon hom opslaan, gou kyk en betaal
Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night
Leon, Jannes en Jaco het my ook gekontak, vra dadelik vir deposito en dan courier hy... net gese as ek hom kry dan betaal ek, weg is die manne.
Probeer gerus die handelaars, dis waar ek myne gekry het, ek moes Springs toe ry na Springs Caravan World maar kon hom opslaan, gou kyk en betaal
Ja....ek het vir my n rally awning gekry by Starlight karavane in Zambesi weg. Hulle het ook klomp add a rooms, leisure awns ensovoorts gehad destyds. Ek dink hul verkoop karavaan net met basics.....die extras verkoop hulle apart
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Dankie Geert. Ek gaan Starlight vandag 'n luitjie gee om te hoor of hulle het.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Bel ook vir Sydney van Caravans4africa daar naby jou. Hy help ook kortkort mense. Whatsapp my as jy sy sel nommer soek
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Theo you could also try Loftus Caravans. With them it will be new.
Groete,
Paul
Vriende van ons het nuwe laat maak deur Terrence wat vir Jurgens gemaak het. Het R6500 betaal....dit was laasjaar, prys sal seker nou hoër wees
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Of Howling Moon. Hulle het all die oorspronklike materiaal wat Jugens gebruik het (niemand anders het dit nie?). Hulle het vir my side wall gussets gemaak vir R1600..... 7 jaar gelede. Perfect match. Hulle het ook n'compleet nuwe tent vir n' Exclusive gemaak vir mense in die Wildtuin....R46 ooo. Storm skade.
Groete,
Paul
Hi Paul, ek het gebel en gevra R15 999.. Nuwe secondhand gekoop wat geen merke op het nie en niks verbleik vir R6 000
Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night
Great Theo.
Ja nuut is duur.
Groete,
Paul



