Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22984 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6701 |
| BrianB | 5931 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1522 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Driesvan | 183 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
| Lewies | 116 |
Looking back over the years.....What have you ....
Since we started camping, till where we are now, I can say I have learned and still learning.
We started off in a tent, and not what tent... a pop up tent, with a huge blow-up mattress and normal sadan car.
Then a very late planned child, with a bigger tent, but still not a canvas tent. The canvas tent came after the caravan.
Still the same caravan 12 years later, and still looking brand new. And then the an addition with an off road trailer, but still no 4x4 bakkie. We alternate between the camping setups.
Not to mention some of really crappy places we ended up. Photos are sometimes very deceiving.
I still learn every week something new, new tips, etc. I just love this forum.
My story in short!
What is your story?
We leave in 5 minutes.....
Hi Hennie. Ek wil amper se almal het maar op die een of ander tyd klein begin.
Ek kamp my hele lewe deur al eers saam met my ouers van jonks af, toe alleen terwyl ek in die Army was.
Ons het ook eers met tent begin. Nie ons eie nie maar wel die Army sin. Ek het op my persoonlike rekening 'n Army Tjopper tent gaan trek en so het ons kamp stories bgin skryf.
Toe het ek 'n Venter Camper ses foet trailer gekoop waar die dak heeltemal lig en jy 'n seiltjie al om die rant gereig het met 'n klein rally aan die kant. Dit het heel puik gewerk saam met die Tjopper tent. Al het dit baie gereen ons het altyd hoog en droog in die waentjie gesleep.
Toe het ons die eerste Penta gekoop. Van daar het ons nie terug gekyk nie. Soos die jare gevorder het en die kinders groot geword het, het ons behoeftes verander.
Penta wat meer as 2 kon slaap het verander in 'n Classique met badkamer. Want dis toe ons behoefte.
Het gesien dat die kamp ding baie maklik permanent kan raak het ons die Sensation gekoop met die oog op permanent kamp eendag.
Wel julle ken my storie. Weens my werksomstandighede het ons ongelukkig die Sensation verloor.
Maar ek moet byvoeg met die HEER se Genade het ons 'n ouer model Jurgens Exclusive en kan ons weer beplan, as dit die Heer se wil is, om permanent te gaan kamp oor 'n jaar of wat.
Die mens beplan maar dit sal selgs tot uitvoering kom met die Here se wil. Dit het ons so met die jare geleer.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Hennie en wil amper beweer meeste kampers het maar met tente begin as hulle nie gelukkig genoeg was om ouers te hê wat met karavane gekamp het nie. Ons drie dogters het met n karavaan grootgeword en twee het ook hulle mans leer kamp, tot nou toe met tente. Een mik ook nou na n karavaan.
Ek was sowat tien jaar oud toe ek my eerste karavaan gesien het en onmiddelik besluit ek wil ook eendag een hê. Ek en vroutjie het ook maar met n tent begin en na tien jaar, so 40 jaar gelede n karavaan gekry. Ons dink steeds n karavaan is n wonderlike ding en ook die top manier om vakansie te hou.
Ons huidige Skipper is ideaal vir ons huidige kort wegbreke en ek hoop ons kan dit darem nog n paar jaar lank doen.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Hi Hennie. Ek wil amper se almal het maar op die een of ander tyd klein begin.
Ek kamp my hele lewe deur al eers saam met my ouers van jonks af, toe alleen terwyl ek in die Army was.
Ons het ook eers met tent begin. Nie ons eie nie maar wel die Army sin. Ek het op my persoonlike rekening 'n Army Tjopper tent gaan trek en so het ons kamp stories bgin skryf.
Toe het ek 'n Venter Camper ses foet trailer gekoop waar die dak heeltemal lig en jy 'n seiltjie al om die rant gereig het met 'n klein rally aan die kant. Dit het heel puik gewerk saam met die Tjopper tent. Al het dit baie gereen ons het altyd hoog en droog in die waentjie gesleep.
Toe het ons die eerste Penta gekoop. Van daar het ons nie terug gekyk nie. Soos die jare gevorder het en die kinders groot geword het, het ons behoeftes verander.
Penta wat meer as 2 kon slaap het verander in 'n Classique met badkamer. Want dis toe ons behoefte.
Het gesien dat die kamp ding baie maklik permanent kan raak het ons die Sensation gekoop met die oog op permanent kamp eendag.
Wel julle ken my storie. Weens my werksomstandighede het ons ongelukkig die Sensation verloor.
Maar ek moet byvoeg met die HEER se Genade het ons 'n ouer model Jurgens Exclusive en kan ons weer beplan, as dit die Heer se wil is, om permanent te gaan kamp oor 'n jaar of wat.
Die mens beplan maar dit sal selgs tot uitvoering kom met die Here se wil. Dit het ons so met die jare geleer.
We leave in 5 minutes.....
Vir my is die kamp ding voorwaar die beste plek en manier van rus.
Van tent tot woonwa. Ek dink baie aan die tyd met die tent, as jy nader aan die kampplek kom om tent op te slaan en die wolke en wind lyk na reën, dan vra ek en die vrou, met 2 klein dogtertjies, slaan ons NOU op of wag ons tot die reën verby trek - ons het maar altyd gejaag om tent op te kry voor die reën.
By Dolphin, toe ek van die badkamer af terugstap kom die volgende by my op : My grootouers het in Namakwaland naby Garies grootgeword in 'n klein huisie met' n Longdrop buite. Hulle het gewerk en later 'n groot huis met binne toilet gehad.
Nou het ons 'n groot huis en binne toilet, maar ons hunker na die klein huis op wiele met 'n buite toilet - al is dit ook net om die nodige steps vir die dag in te kry.
More, ek het begin met Woonwaens en toe verkoop ek die laaste woonwa paar jaar terug en koop groot canvas tent met groot stoep etc en al die kante wat toemaak, See toe met die tent, Opgelaan vir 2 dae... toe reen vir vir die 2 weke wat ek daar was... Teruggekom en die hele lot in die mark gesit en verkoop vir dieselfde geld as wat ek daarvoor betaal het en weer woonwa gekoop.
Baie lank gekamp met die woonwa maar toe kom Covid en ek moes noodgedwonge die woonwa in die mark sit en verkoop, daarna paar keer gaan kamp met gazebo en tent wat aanhaak aan gazebo tot die wind my afgehaal het by Rietspruit dam en net daar het ek alles in die asblik gegooi, geld begin eenkant toe stoot in dooie rekening wat ek nie toegang toe het onmiddelik nie en maar die Chalet ding gedoen, as ek deur die woonwa park geloop het hart heeltyd gese dis weer ek daai eendag as die geld reg is.
Nou weer Penta gekoop ... wel oud maar KAMP BLY KONING
Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night
Ja Theo, kamp is darem baie goedkoper as Chalets.
Dolphin resort is duur, maar my maand se oorstaan daar gee chalet bewoners so 2 tot 4 nagte se verblyf in daai woonstel blokke.