Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22984 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6701 |
| BrianB | 5931 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1522 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Driesvan | 183 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
| Lewies | 116 |
Klein bederfies
Ouens, 75 jaar gelede het ek nooit daaraan gedink dat Tannie Jig en Oom Pille eendag by my sou intrek nie. Maar nou SIT hulle hier!
So ek het geen probleem gehad om vir my twee BEDERFIES aan te skaf nie, kamp is nie veronderstel om seer te wees nie.
Ek het n elektriese "jack" gekry, manne, DIS nou n plesier-ding daai! Geen lang-stang gedraai en n gesukkel op jou maag om n plek te kry doer onder die kar of karavaan nie. En n remote "hand-held" wat jy staan-staan hanteer.
EN DAN is ek ook moeg van karavaan op/af jack met Tannie Jig wat my gedurig verpes. Ek het een van daai "bore" gekoop wat die job vir my doen. Daai ding tel die karavaan op dat dit lyk soos n hond wat sy been lig teen n paal!
Hy kan wielmoere ook afdraai. Jy moet net lelik VASHOU anders gaan jou gewrig nog n vriend word van Tannie Jig.
Dit taam n man om nou en dan agter-oor te sit.
You'll never never know if you never never go
Coordloose boor met lang-stang socket vir die hoek stutte en ook vir die in skroef penne. Movers vir die rond skuif en air con vir die hitte. Bean to mug coffee machine, klein twin tub vir was goed, 22L air fryer en n' heel klein op blaas swembad vir die hitte. Ons lukse goetertjies. Ooh en n' ys machien....maar hy gaan nie meer saam nie.
Dit is nie nodig om te sukkel of inspanend te wees nie.
Groete,
Paul
Magtie, julle ou mense kampeer luuks! Geen kritiek nie, elkeen besluit maar wat hy of sy nodig het.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Cordless drill for the steadies I do use, power bar for wheel nuts and hydraulic jack.
Ja seeker. Maar ons kamp lank...2 maande of langer op n' slag en dan vat ons maar party van ons tuis luukses saam.
My vrou hou verskriklik daarvan om te bak en om stews te maak. So, die Air Fryer kom dus uit al staan ons net vir 3 dae. En dan gee sy vir almal om ons koek en brood. En sy kan lekker bak!
Ons is nou weer tuis in Pta en dink aan waar ons volgende sal gaan? Die Pta to-do lys is egter nog lank.
Groete,
Paul
Ek hou ook van die Ingco produkte. Ons gebruik dieselde boor as Dansan vir steadies en wheelnuts, dan n Ingco compressor wat lekker was in die wildtuin waar mens bande af en opblaas. Dan het ons Ingco blower wat handig is as mens op plaveisel staan en dan is die Ingco hand stofsuier baie handig.
Vir my werk het ek ook heelwat Ingco gereedskap
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek hou ook van die Ingco produkte. Ons gebruik dieselde boor as Dansan vir steadies en wheelnuts, dan n Ingco compressor wat lekker was in die wildtuin waar mens bande af en opblaas. Dan het ons Ingco blower wat handig is as mens op plaveisel staan en dan is die Ingco hand stofsuier baie handig.
Vir my werk het ek ook heelwat Ingco gereedskap
Gebruik boor ook vir skroef tentpenne in en uit te draai
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Lekker manne! Ek neem n aparte boor ook saam vir die kere wanneer ons op plaveiding staan. Permanente elektriese bandepomp. Twee yskaste in my Fortuner vir "my" goeters en twee EKSTRA beep cycle batterye onder die bonnet. Elke paal van my awning is van die tipe wat kan langer/korter gaan, ek sukkel nie met indruk nie. Twee klein batterye (die tipe wat op n motorfiets kom) met twee sterk LED ligte.
En natuurlik : MOVERS, my gunstellinge!
Alles goeters wat maak dat ek NIE hoef te sweet nie.
You'll never never know if you never never go
Ek weet nie of julle manne ook so n megafter het nie. Dit neem die worry weg van watter tipe koppelings by n oord is.
You'll never never know if you never never go
Ja the longer you camp the more you discover which of the little luxury items become necessities that you can‘t do without, of which I have quite a few.
Agree the movers are a must especially for the heavier vans and was a good investment when we purchased our van.
Ons gebruik n' Ryobi 220v as n' blower.
In die kar is my 90L twin NL yskas....vir die lekker drankies op game drives. En vir ander extras wat nie in die 280L kombuis yskas in die woonwa pas nie.
As ons met die woonwa kamp probeer ons om selfversorgend te wees sonder om te sukkel.
Met die tent kampeer (ook 2 maande op n' slag) is die pak lys baia anders. Alles moet in of bo op die kar pas. Ons sleep dan niks. Die onvoorspelbaare toestande laat sleep nie toe nie.
My 12v band compressor is in die engine compartement.
Groete,
Paul
Watter landing-strook is op jou profile, Paul? Wat vlieg jy?
Ek het ook n pomp IN DIE ENGINE-kamer gehad, maar hy was nie baie vinnig nie.
You'll never never know if you never never go
Watter landing-strook is op jou profile, Paul? Wat vlieg jy?
Ek het ook n pomp IN DIE ENGINE-kamer gehad, maar hy was nie baie vinnig nie.
747
Jy moet ten minste n' 100L/minute pomp soek. Anders vat dit te lank.
Groete,
Paul
Soos in BOEING 747?????
Liewe heng ou maat, my 714 RG VP sal DWARS in jou vliegtuig pas!
You'll never never know if you never never go
Skies Dannie ek het jou vekeerd verstaan.
Dit is Waterkloof Lugmag Basis. Ons het die vooreg gehaad...voor Gupta...om daar deel te neem aan die Swartkops lug skou.
Ek vlieg n' Aquilla 2 met n' Rotax 582.
Ek sal n' foto plaas.
George op hierdie forum het ook gevlieg.
My woonwa noem ek my 747...omdat hy so groot is.
Groete,
Paul
Dannie ek ken nie n' 714 RG VP nie. Plaas asb n' foto.
Groete,
Paul
Lyk so
Groete,
Paul
Intrek-wiele, variable pitch prop. Lekker vliegtuig, die hele land vol gevlieg. Cape Aero Club.
You'll never never know if you never never go
Mooi foto van die 747!
As tannie Lotta meer inskiklik was het ek al lankal vir my n Gyro-copter gekoop.
You'll never never know if you never never go
Skies Dannie ek het jou vekeerd verstaan.
Dit is Waterkloof Lugmag Basis. Ons het die vooreg gehaad...voor Gupta...om daar deel te neem aan die Swartkops lug skou.
Ek vlieg n' Aquilla 2 met n' Rotax 582.
Ek sal n' foto plaas.
George op hierdie forum het ook gevlieg.
My woonwa noem ek my 747...omdat hy so groot is.
Ook al op Waterkloof geland, klompie kere vir projekte gevlieg vanaf Kapstad, Plettenbergbaai, Vryheid Natal na Wonderboom. Goeie ou dae. Baie geland op plaas-stroke.
You'll never never know if you never never go
Mooi foto van die 747!
As tannie Lotta meer inskiklik was het ek al lankal vir my n Gyro-copter gekoop.
Gelukig is dit jou thread.
Dit is ook my volgende aerie. Maar ons is te uit huisig om dit te doen/regverdig. Ek vlieg te min.
Hoekom het sy n' USA "N" regestrasie?
Myne is "ZU-DBC" en "ZS WCW".
WCW is n' 1985 MFledge.
Groete,
Paul



