Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22988 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18433 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5935 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3710 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1423 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 674 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 462 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 312 |
| Grompie | 311 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Ad Rem | 188 |
| Driesvan | 186 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
Jurgens Exclusive Maintenance Caravan Vents
I am searching for Caravan Fridge Vents that are moulded in BLACK plastic. I can get them in the normal white or grey ones. Does any body know where I can get them or even if the vents are available in BLACK.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
I have not seen these in black. Would also like to know.
Hoekom spuit jy dit nie sommer swart nie Leon? Ek het vir ons Sprite n nuwe een van perspex gemaak en wit gespuit, sommer met n spuitkannetjie en die verf het goed gehou.
Hoekom spuit jy dit nie sommer swart nie Leon? Ek het vir ons Sprite n nuwe een van perspex gemaak en wit gespuit, sommer met n spuitkannetjie en die verf het goed gehou.
Dit lyk my as of dit die roete gaan wees wat ek moet volg. Ek het die vents een jaar op 'n skou gesien by Swartkop Race Way. Nou dat ek dit wil gebruik kry ek dit nie in die hande nie.
Die wit vents is volop beskikbaar. Sal maar my spray paint vernuf op die proef moet stel.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Op Thedford se blad gesien, maar dink hulle gaan een oorsee moet bestel
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Hi Geert. Ja ek het dit ook daar gesien. Maar die probleem is dit is ook nie dieselfde grote as die oorspronklike vents nie.
Daar is baie onderdele maar meeste wys out of stock.
Ek het klaar Wit Vents gekoop en sal hulle maar Swart spray.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ek was onder die indruk ons praat van die uitlaat vir die warm lug vanaf die yskas bo-op die karavaan.
Hoe ookal, net 'n gedagte oor die vloervent: Ons het vroeg in ons karavaanlewe gevind muskiete kom die karavaan binne deur die vloervent. Ek het die probleem opgelos deur 'n stukkie gaas soos wat in die laeprofielkaravane se dakopeninge gebruik word, aan die onder kant van die vent te plak. Dit word by karavaanhandelaars per meter verkoop. Die materiaal is baie handig om ook skeure tydelik in die genoemde gaas te herstel. Sny 'n gepaste smal strokie bietjie langer as die skeur , smeer van die deursigtige kontakgom aan die strokie en plak oor die skeur terwyl die dak gelig is. Iemand moet aan die anderkand help deur saammet jou bietjie druk uit te oefen. As dit netjies geplak word, is dit slegs van baie naby sigbaar en is minstens 'n goeie tydelike uitkoms.
Hi Fred. Ja hierdie is aan die kant van die wa gewoonlik agter die yskas. Dit verskaf ventilasie dat die warm lug agter die yskas kan uit kom dan werk die yskas beter. Veral in die geval van 3 way Yskaste.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Gaaf, nou het ek dit!
Hi Geert. Ja ek het dit ook daar gesien. Maar die probleem is dit is ook nie dieselfde grote as die oorspronklike vents nie.
Daar is baie onderdele maar meeste wys out of stock.
Ek het klaar Wit Vents gekoop en sal hulle maar Swart spray.
Ek het destyds dieselfde gedoen met my Swift.
Die "Vents en Wa-Hanteer Handvatsels" het begin kleur verloor.
Ek het alles afgehaal omrede ek gesukkel het om toepaslikkes te kry.
Ek het met fyn skuurpapier myne afgeskuur, "ge-spray" met "White Primer en daarna met Appliance White", teruggesit en herseel.
In jou geval sal ek voorstel "Grey Primer en Appliance Black".
Die eind produk.
Ja kyk dit is 'n helse verskil as mens so bietjie maintenance doen om die wa. My vents wat op die wa is se plastiek het begin verbrokkel en die wit het grys verkleur. Selfs deur net die nuwe vent in die oue se plek te sit is 'n fantastiese verbetering.
Maar ek gaan die swart ding doen. Is vereers weer besig met my dogter se Sherai karavaantjie.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Okay Eventually got all the pics downloaded and now I can show what was done on the vents of my Exclusive.
As mentioned the caravan is a 2011 model and was used for long term camping. Because of that there was maintenance due to get the van to my standard.
Here are some pics before the changes. Take note that I had to rework everything that started to turn a yellowish colour.




This is what it looked before the changes
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
This is the changes made. It all came out very well. Have been camping with the van and the paint is holding true. You will see that I have also changed the Multi Plug with a black one and the fittings the tent poles connect to. Made everything black.




But it did not stop there. The black against the white surface of the caravan gave a good appearance so I changed a bit more.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Leon, looks nice with the black contrast.
Mine are also fading So I will do the same with mine. Although my van is silver but it will still look good as well.
Leon, looks nice with the black contrast.
Mine are also fading So I will do the same with mine. Although my van is silver but it will still look good as well.
Yes it will look great. Bit of a job to remove the covers and disassemble them to just get to the frame of the covers but the end result is worth the work I think.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
