Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22984 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6701 |
| BrianB | 5931 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1522 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Driesvan | 183 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
| Lewies | 116 |
Hand stort in Exclusive.
Ek wil my hand stort teen die dak vas sit.
Wil nie graag skroewe in draai nie.
Enige raad sal waardeer word om dit te doen.
Hi Dirk.
Ek het myne hoër opgesit met 25mm pvc spacer saddle.Die voetstuk met sika geplak,en die volgende dag die saddle met stort handle opgesit.
Ons het nie n stort in die karavaan nie. Altyd gewonder oor waar die stort se water gaan. Hopelik nie uitloop op die camp-site nie. Het eenkeer gesien hoe iemand inry op n staanplek waar n stort in die karavaan was en liederlik weggesak het in die nat kol. Ons land is NIE, soos in Australië, ge-gear vir karavane met storte nie. In Austr koppel jy jou karavaan aan die terrein se pype. Na my mening behoort die uitloop van skottelgoedwater en/of storte in parke verbied te word.
(Nou gaan ek n KLOMP mense wat nie die parke se geriewe wil gebruik nie lekker kwaad maak. Bly tog vreemd hoe mense hulle hele huis wil saamneem as hulle wil gaan "kamp.")🤣
You'll never never know if you never never go
Sal jou eerder nie terug antwoord anders gaan jy baie kwaad wees.
Ek stort ook maar in die wa. Ek probeer sover moontlik naby 'n bedding stop en lei die water af in die bedding.
Ek het die wa vir daai gerief gekoop. Het lang pype wat ek saamry om die water weg te lei.
Hi Dirk.
Ek het myne hoër opgesit met 25mm pvc spacer saddle.Die voetstuk met sika geplak,en die volgende dag die saddle met stort handle opgesit.
Plaas asb fotos.
My vrou is tans in die stort. Gerieflik in ons eie plek.
Groete,
Paul
Wat ek gesien het is daar drie dinge wat mense hier omkrap
Grys water
Leaf Blowers
Ford of Toyota.
—————————
Ek hou verby.
Groete,
Paul
Ja kyk dit kan werk. Net daai effe ekstra hoogte sal klaar dit gemaklik maak as mens bietjie aan die lank kant is.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Wat ek gesien het is daar drie dinge wat mense hier omkrap
Grys water
Leaf Blowers
Ford of Toyota.
—————————
Ek hou verby.
Lekker lag ek nou. 😁Die blare-blaaser is HEEEEL bo aan die lys. Weed Eaters in die kamp ook. Ek kyk die motorprogram LAAT WIEL op TV. Hulle het n program gehad oor watter karre bepaal standaard/trends en dis so lekker toe die aanbieder sê FORTUNER bepaal die standaard waaraan alles gemeet word. Daarom bly dit die beste verkoper vir jarrre al.
As die ouens my vra hoekom ry ek n Fortuner antwoord ek "dis n aambei-kar. Elke poepol het ene." 😁 Sorry vir die woord.
You'll never never know if you never never go
Manne ek wil ook nou nie ander mense kwaad maak oor die topic nie. maar as jy verantwoordelik optree sal geen haan ooit kraai oor grys water nie. Kyk hoe lyk daardie staanplek na 2 weke se gryswater van 2 mense wat elke dag stort dit is vir my onverantwoordelik
Ja jy het die wa gekoop vir die gerief daarvan, dan moet jy ook aan jou mede kamper dink deur verantwoordelik op te tree
Ek het kampers teen gekom wat sy grys water in n 20 liter drom tap daarna word die drom op n trollie geplaas en by die naaste grys water afloop uitgegooi soos met die pottie in die pottie spoel kamer Ook ouens wat die swembad kreepy pype saam koppel van karavaan tot by die grys water storting (drain )
Ja my ou maat ek gun jou die gerief van jou stort jy het immers daarvoor betaal maar ek wil nie elke dag jou Showermate seep geur ruik nie, want sepe het n sekere hoeveelheid vette en olies in die samestelling van die mengsel wat sodoende die absorbering van water in die grond belemmer
Die "toppic " is al in die verlede bespreek En ek ondersteun die dat oorde waar kampers nie bestuur van sy grys water kan bewys nie, die gebruik van sy stoer moet verbied
Kamp groete
Riaan daai wit saaltjie wat jy gebruik het, is dit dieselfde as wat vir die wit conduit pype gebruik word? Of is dit 'n spesiale size?
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Manne ek wil ook nou nie ander mense kwaad maak oor die topic nie. maar as jy verantwoordelik optree sal geen haan ooit kraai oor grys water nie. Kyk hoe lyk daardie staanplek na 2 weke se gryswater van 2 mense wat elke dag stort dit is vir my onverantwoordelik
Ja jy het die wa gekoop vir die gerief daarvan, dan moet jy ook aan jou mede kamper dink deur verantwoordelik op te tree
Ek het kampers teen gekom wat sy grys water in n 20 liter drom tap daarna word die drom op n trollie geplaas en by die naaste grys water afloop uitgegooi soos met die pottie in die pottie spoel kamer Ook ouens wat die swembad kreepy pype saam koppel van karavaan tot by die grys water storting (drain )
Ja my ou maat ek gun jou die gerief van jou stort jy het immers daarvoor betaal maar ek wil nie elke dag jou Showermate seep geur ruik nie, want sepe het n sekere hoeveelheid vette en olies in die samestelling van die mengsel wat sodoende die absorbering van water in die grond belemmer
Die "toppic " is al in die verlede bespreek En ek ondersteun die dat oorde waar kampers nie bestuur van sy grys water kan bewys nie, die gebruik van sy stoer moet verbied
Kamp groete
Uitstekend gestel! Ek kan ook nie verstaan waarom jy nie KAMP wanneer jy gaan KAMP nie.
You'll never never know if you never never go
Hi Leon.Dis korrek maar die een noem jy n spacer saddle of hospital saddle.
Hyt n voetstuk en dan skroef die saddle op hom vas.Koop hom by elektriese verskaffer of sekere hardeware plekke.
Ons verkoop dit so as jy naby n Herholdts Group in Centurion of Randburg is gaan kry sommer daar.
Dankie Riaan. Nou maak dit meer sin. So jy Sikaflex die foetstuk vas en dan skroef jy die saddle daarop vas. Geen gaatjies in die woonwa nie. Yay!
Groete,
Paul
Like so.
Groete,
Paul
Presies hy en net soos jy daar sê.
Siedaar gee gate in wa.
Hi Leon.Dis korrek maar die een noem jy n spacer saddle of hospital saddle.
Hyt n voetstuk en dan skroef die saddle op hom vas.Koop hom by elektriese verskaffer of sekere hardeware plekke.
Ons verkoop dit so as jy naby n Herholdts Group in Centurion of Randburg is gaan kry sommer daar.
Baie dankie
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ek het nou twee keer probeer om die sadle met sikaflex te plak. Hy plak glad nie. Hy val letterlik aff. Die gom bly agter.
Waarme plak mens hom. Die sadle se plastiek is onplakbaar?
Groete,
Paul