Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22984 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6701 |
| BrianB | 5931 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1522 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Driesvan | 183 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
| Lewies | 116 |
Gautengers, mhelp seblief biekie
Ouens, ons gaan weer na die Wille Kruger hier van die Strand af. Ek beplan om in Orkney by Wawiel oor te staan en na Badplaas te ry. Ek sou graag NIE deur Johannesburg op die M2 wil ry nie. Tensy julle sê dis heel OK.
Wat dink julle van die roete vanaf Orkney deur Vereeniging, deur Heidelberg, Nigel en Springs? Ek wil graag by julle hoor oor slaggate en "gevaar." Laas toe ons deur Hendrina en Carolina gery het was die pad n nagmêrrie gewees. Sal dit beter wees om deur Middelburg te ry?
Of hoe lyk : Orkney - Potchefstreoom - N1 - N4 - Machadadorp - R541 - Badplaas.
Help asseblief biekie.
You'll never never know if you never never go
Sorry, los die tweede opsie uit
You'll never never know if you never never go
Ek sal die volgende voorstel;
1] ry met die N12 van Potch na JHB.
Suid van JHB neem die N1 bo om JHB na Pretoria
Oos van Pretoria neem die N4 na Machdodorp.
2] Ry met N12 na JHB rigting
naby Carltonville neem R500 en ry daarmee deur die dorp na N14, draai regs.
Bly op N14 bo om Krugersdorp en bly op N14 tot dit die N1 noord word, onderkant van Pretoria
Oos van Pretoria neem N4 na Machdodorp.
3] As jy lus het vir JHB verkeer kan jy met N12 aanhou, onderom JHB, by Alberton verby, waar dit N3 word.
Hou Noord met N3 tot jy weer N12 regs neem, By lughawe verby tot by Witbank. Daar sluit dit outomaties aan by N4 na Machadodorp.
Hoop jy kom reg. Ek is ook Mei 2026 in Kruger, by Malelane, Skukuza, Satara en Tsendze
Danie what day of the week are you planning to go past JHB and PTA ? What ever day it is do not go in the peak hours, the traffic is bad.
Om suide van Johannesburg re ry is ook nie my cup of tea nie, jy sal okay wees, maar sal rustig vat, jy gaan baie verkeer kry op daai roetes, maar as daar nie ongelukke en padwerke is nie, vloei hy darem. Sou jy oorweeg om diè roete te neem, kyk op Google maps voor jul vertrek vir jongste updates voor jul vertrek. Die hoofweg tussen Krugersdorp en Pretoria is gewoonlik n plesier om te ry...dra nie so swaar verkeer nie. Daai stukkie N1 wat jy gaan vang op N1 tot N4 is nie sleg as jy buite spitstyd ry nie....ek ry daai gedeelte so 3x per week en handhaaf gemaklik 100-120km/h. Die N4 tussen Pretoria en Machadodorp is gewoonlik ook heel aanvaarbaar, behalwe vir die myntrokke, maar dit gaan jy vang met enige ander roetes ook, want trokke begin eers erg word na die N12 aansluiting
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Google maps or Waze will assist you. Waze is my go app to for directions especially around the Metros. Tells you where red light cameras and police are as well as accidents and vehicles stuck on the side of the road - very useful and informative for me.
Oh also shows where construction is active.
Ek sou eerder maar op die N1 bly. Alternatiewe gaan deur onaangename gebiede, die paaie is moontlik nie in n goeie toestand nie, rowers probeer jou skaak by robotte (daar was so n poging op ons in die Krugersdorp omgewing) en verdwaal is n moontlikheid.
Jy gaan eaarskynlik ook vind die alternatiewe roetes gaan jou heelwat langer neem. Ons is van Limpopo maar besoek gereeld Gauteng en ry ook die roete wat jy moet ry.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek sou eerder maar op die N1 bly. Alternatiewe gaan deur onaangename gebiede, die paaie is moontlik nie in n goeie toestand nie, rowers probeer jou skaak by robotte (daar was so n poging op ons in die Krugersdorp omgewing) en verdwaal is n moontlikheid.
Jy gaan eaarskynlik ook vind die alternatiewe roetes gaan jou heelwat langer neem. Ons is van Limpopo maar besoek gereeld Gauteng en ry ook die roete wat jy moet ry.
Dit is soos Chris sê. Die sptisverkeer in die oggend vanaf Johannesburg na Pretoria is soggens wel redelik lig maar vanaf Pretoria is n nagmerrie. Laat middag is dit weer die teenoorgstelde. Die rede is dar baie Pretorianers in Johannesburg werk maar min Johannesburgers in Pretoria.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Daar is nog 'n landelike opsie om te oorweeg.
Ry van Klerksdorp na Rustenburg met die R30, en dan oos van Rustenburg neem die N4. Dan bly jy op die N4, bo om Pretoria,, entjie N1 suid om weer die N4 na die wildtuin te neem.
Kyk maar met Google maps vir detail en afstande.
Ek sal met gemak deur Johannesburg of Pretoria se verkeer ry met die karavaan solank dit nie in spitstyd is nie. Het dit al 'n paar keer gedoen.
Ry met die N12 van Potch af tot in JHB.
Dan het jy twee keuses om of PTA (N1-N4) on Witbank - Middelburg toe te ry of van JHB af op die N12 te hou Witbank - Middelburg toe.
Om op die N12 te hou is die korste van die roetes.
Jy kan seker die ompaaie gebruik maar iemand gaan spesifiek vir jou die toestand van elke pad moet deur gee.
Belangrik is ry deur JHB tussen 10H30 en 14h30, dan sal jy gemaklik ry wel met gewone verkeer solank daar nie ongelukke is nie. Jakaranda radio stasie sal mens mooi ophoogte hou sou daar so iets wees.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Jislaaik ouens, baie dankie vir julle pragtige insette. Ek het nou al vir ure lank met Base Camp (uistekende program) gesit met opsies en julle aanbevelings is n samevatting van dit wat ek beplan. Ons ouens van Slaapstad OOR-skat baie kere die moontlike probleme, maar die laaste paar kere wat ons deur Joh-burg gery het na die Wille Kruger was dit elke keer geen probleem.
Nogmaal dankie, wel gedaan.
You'll never never know if you never never go
Ek sal die volgende voorstel;
1] ry met die N12 van Potch na JHB.
Suid van JHB neem die N1 bo om JHB na Pretoria
Oos van Pretoria neem die N4 na Machdodorp.
2] Ry met N12 na JHB rigting
naby Carltonville neem R500 en ry daarmee deur die dorp na N14, draai regs.
Bly op N14 bo om Krugersdorp en bly op N14 tot dit die N1 noord word, onderkant van Pretoria
Oos van Pretoria neem N4 na Machdodorp.
3] As jy lus het vir JHB verkeer kan jy met N12 aanhou, onderom JHB, by Alberton verby, waar dit N3 word.
Hou Noord met N3 tot jy weer N12 regs neem, By lughawe verby tot by Witbank. Daar sluit dit outomaties aan by N4 na Machadodorp.
Hoop jy kom reg. Ek is ook Mei 2026 in Kruger, by Malelane, Skukuza, Satara en Tsendze
Dankie weereens Wessel. Graag die volgende vraag.
Ek ry vanaf Klipdraai-kamp in Meyerton. Is dit OK as ek daarvandaan die R29 ry na Heidelberg, Delmas tot by die N12. Het jy kennis van daai R29 pad?
You'll never never know if you never never go
Danie, volgens Google maps is daai pad wat jy wil ry, die R42. Ek het egter GEEN benul van paaie in daardie geweste nie.
Dalk is daar ander vriende wat kommentaar kan lewer.
Danie, Waze indicates that there are a number of potholes on the R42, just how bad they are I don‘t know. If you do travel that way just go slowly and be careful. If you use waze for your routing as you drive it will warn you as you approach them.



