Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22963 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| Joe Stieger | 449 |
| LEEN | 425 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Eden Park
Kamp hier vir 'n "midweek" by Eden Park anderkant Naboomspruit. Wat 'n lekker en aangename plek. Stil en rustig. Privaat skoon en netjiese badkamers met opwas by elke staanplek. Idiaal tydens die covid tydperk. Pragtige bome met baie skadu en al die standplase is ruim geplavei en nie opmekaar nie. Heelwat wild op die plaas en lekker om so in die bos te stap. Hulle het nou wel net 'n koue swembad maar dit pla my glad nie. Ek swem nie graag in ander se warm piepie water nie. Kan die plek aanbeveel
Yep, was al n paar keer daar, plek hou sy waarde.
Al weer oppad iewers heen.
Uitstekende oord! Was onlangs (20 & 21 Aug) daar op pad terug huistoe vanaf Eiland Spa. Alhoewel dit ver van die Kaap af is, hoop ek dit was nie my laaste besoek by dié netjiese oord nie.
Dankie...moet nog by hom uitkom, klink of hierdie plek reg in my smaak val
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Heerlike naweek geniet, privaat ablusie en plaveisel staanplek altyd n wenner tydens reenseisoen. Tariewe uiters bekostigbaar teenoor ander oorde, paar ongewone bosbewoners raakgeloop soos muskeljaatkat. Kan kies tussen bos en groen areas. Beslis n wenner.
Ek was nog steeds nie hier nie. Dis vir my bietjie te ver ry vir n naweek en vir n lang naweek is daai N1 chaos...veral Kranskop tolhek. Hopenlik nog een dag
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek geniet die sleep van die karavaan netso as om met hom te kamp. Was al 'n paar keer by Eedenpark. Rustige en mooi kamp plek
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Geert, kan onderhandel oor in en uitgaan tyd buite spitstyd - Vrydag vroegoggend in en Maandag laatoggend uit werk nogal om die verkeer te vermy.
Was weereens by Eden as n groep van 4 gesinne, heerlik en rustig soos altyd. Privaatablusies maak dinge soveel gemakliker.
Ja stem, baie lekker rustige en stil plek. Was lanklaas daar.
Mag die voorspoed jou verveel!
Julle maak my nou nuuskierig. (Kyk my inskrywing oor die pad-toestand) Ons gaan van Punda Maria ry na Bass Lake Country Lodge, my broer woon op Naboom, maar nou klink Eden na n plek wat my vakansie NOG langer gaan maak. Het die OOG ook oorweeg.
Hou ASB op om my so te verlei, dis on-Bybels.
You'll never never know if you never never go
We have only been there once April 2013 and then just overnight. Need to go back for a longer visit.
Die Oog het nie meer n kampeer terein nie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜



