Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22984 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6701 |
| BrianB | 5931 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1522 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Driesvan | 183 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
| Lewies | 116 |
Beste Plek vir Aircon
Menere, wat is die beste plek vir die aircon op 'n Penta, neuskas of agter op
Di rede vir my vraag
1.) op die Regal was dit maar lawaaierig in die neus kas
2.) altyd die vibrasie gevoel as daai komppressor loop so ek soek die beste posisie
3.) watse invloed het daai kompressor eenheid op die gat van die woonwa op stabiliteit
Ek het reeds 9000 BTU Inverter unit gekoop maar staan steeds in sy boks want ons kan nie besluit wat is die beste nie want Ma soek nie die wind op haar nie en ek soek die koel lug.
Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night
Deesdae se aircons dink ek raas nie meer so baie nie. Ek het myne in neuskas laat sit, maar ver eenkant sodat warm lug steeds kan uitkom en dan dat spaarwiel ook nog in neuskas kan pas
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Deesdae se aircons dink ek raas nie meer so baie nie. Ek het myne in neuskas laat sit, maar ver eenkant sodat warm lug steeds kan uitkom en dan dat spaarwiel ook nog in neuskas kan pas
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek het my aircan ge-erf toe ek die karavaan gekoop het, so kon nie regtig kies nie. Dit is een van daai wat se kompressor in die aircon sit. Die ding het n naam maar kan nie onthou nie. Ekgeval, hy is onder ons bed geinstalleer en het laas somer baie goed gehelp. Ek dink dit vat n rukkie om die karavaan koel te kryorrdat hy so laag is maar jy het geen wind op jou nie. Wat ek die meeste van hou is hy vat nie kas plek weg nie en die ekstra kompressor wat nie daar is nie help ook baie as mens so klein karavaantjie het. Hy is dood stil as hy loop.
Weet nie of daar nadele is nie maar sover is ek gelukkig my die aircon.
U woord is n lamp vir my voet en n lig vir my pad
Theo as ek 'n inset kan gee is dit dat die kompressor gedeelte so ver moontlik weg moet wees van jou bed. Ja as die AC nuut is loop hulle stil maar met ouderdom kom skete!
Siende die Penta se bed agter in die wa is sou ek voorstel dat jy die kompressor gedeelte voor sit.
Dan omrede jy en ma nie eens is met die windtjie wat oor jou waai nie sou ek ook die Koel eenheid onder die Dinette se tafel installeer ook aan die voorkant van die wa. Net hoog genoeg dat die kussings onder hom sal inpas sou jy die tafel plat slaan.
Dit maak ook dat die pype baie kort is en het hitte bykans geen effek op die pype tussen die twee eenhede nie.
Ek het ook die AC saam met die wa ge-erf. En tans is ek nie baie gelukkig oor sy instalasie nie.
Ek hou nie van die plek wat hy opneem in die neuskas nie en dan is dit reg onder my kop as ons slaap in die aand. Gevolg is ons gebruik hom basies glad nie. Ek dink daaraan om hom uit te haal.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Die nuwe Inverter aircons ,loop baie stil ,is baie ligter ,en die deel wat binne in die karavaan kom is ook kleiner en ligter .Die aircons is baie effektief n 12000 Btu is gewoonlik heeltemal vodoende.Die plek waar jy hom plaas is elkeen se keuse ,maar met die Inverter aircons is hy vir my reg in die neuskas .
Op n' Penta kan jy nie die air con agter op sit nie. Die woonwa word dan heeltemaal onstabiel (fish tail bo 80km/u).
Vra vir CJ Aicons om jou te adviseer. Hy doen dit nou al vir 20 jaar.
Groete,
Paul
Dankie Paul, dit is die antwoord wat ek gesoek het
Groete Theo
Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night
Plesier Theo.
Ek het n' Alliance Aircon (CJ Aircon's) in die neus kas van my Exclusive by die bed. Hy is baia stll en pla glad nie. Hy werk ook altyd al is dit 50 graade C. My Gypsey se Bosch het uit geskop bo 35 graade C. Dan loop die compressor nie meer nie. Useless.
Groete,
Paul



