Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22984 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6701 |
| BrianB | 5931 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1522 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Driesvan | 183 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
| Lewies | 116 |
1983 sprite swift shocks
Hi
what could be the reason when my caravan stand on the jacks coilsprings not under tension any more put a new set in.
Welcome to the forum gerecke.
Are the jacks under the chassis or the axle?
Living the dream
would like to ask for clarification regarding the suspension on my caravan.
When the caravan is supported on the four corner jacks, I’ve noticed that the coil springs become loose and are no longer under tension. Once the weight is returned to the axle, the springs seat correctly again.
Could you please confirm whether this is normal operation for this suspension setup, or if it indicates an issue that should be addressed?
Thank you for your assistance.
Kind regards,
would like to ask for clarification regarding the suspension on my caravan.
When the caravan is supported on the four corner jacks, I’ve noticed that the coil springs become loose and are no longer under tension. Once the weight is returned to the axle, the springs seat correctly again.
Could you please confirm whether this is normal operation for this suspension setup, or if it indicates an issue that should be addressed?
Thank you for your assistance.
Kind regards,
Hi Gerecke and welcome to the forum.
Are you using the corner steadies to lift the vans wheels off the ground ? If so you should not be doing that as they are meant to be steadies to keep the van steady and not to jack the van up.
The van should be levelled whilst on the wheels and the steadies then dropped to steady the van.
HiEk probeer uitvind hoekom die springs los in hul casing is as die wiel in die lig is dit is nuwe shocks en volgens my moet die strut altyd onder tension wees.Jy koop die complete shock met springs .
Net n paar vrae:
Dit klink na n ouer Sprite of Gypsy met die swaaiarm en spiraalvere reg?
Maak beide shocks so?
Voor jy hulle geïnstalleer het, was hulle reg, met ander woorde het die vere toe stewig gesit en nie beweeg nie?
Kan jy dalk n foto of twee neem van die vere met die wiel in die lug en ook met die wiel op die grond?. Miskien kan iemand hier iets fout sien.
Ek het n Sprite met so n veerstelsel gehad en moes een eenheid vervang. Dit het nie gedoen soos jy beskryf het nie, so dit lyk vir my ongewoon.
Terloops, neem gerus Brian se raad aan, dis goeie raad.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Hi Gerecke. Welkom hier op die forum. As die vere reg gepas het toe dit geinstalleer is, dit netjies stewig gesit het met die wiele van die grond af en dit is nou los as jy weer die wiele van die grond af lig beteken dit dat daai vere het "mee gegee", is inmekaar gedruk en die veer druk nie meer terug na sy oorspronklike rus lengte nie. Dit kan gebeur het weens verskeie redes:
- Die vere is nie die regte gewigs klas vir die wa nie (wa is te swaar vir dit)
- Die vere is recon vere en nie regtig nuwes nie
- Die veerstaal is van swak gehalte
Ek weet nie waar het jy die nuwe vere gekoop nie. Ek sou fotos na die mense toe vat en vra hoekom die veer dan so in mekaar gedruk het.
Dan wil ek vra, is dit regtig 'n issue? Want die vere werk nie as die wiel in die lug hang nie, hulle werk as die wa op sy wiele staan. Nou as die wa op sy wiele staan:
- Is die karavaan die regte ry hoogte?
- Is daar genoegsame vryhoogte tussen die wiel se bokant en die wheel arch se binne kant.
- Ry die wa sag en doen die vere hulle werk
As dit die geval is dink ek die vere het nou net met die gewig van die wa gesettle. As jy dit wil fix dink ek sal jy langer vere moet koop. Nie selfde aantal coils as huidige net uitgerek nie. Selfde dikte staal coils maar tenminste een coil meer op die veer.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Baie dankie waardeer jul insette sal bietjie lengte van coils kyk .
Ek dink nie die vere het verswak en daarom korter geword nie. Vere hou gewoonlik 'n leeftheid en as die nuwes wat jy ingesit het werklik koster geword het en so bly, het iemand jou lelik verneuk en moet jy maar in ordentlikes belê. Selfs as die vere te swak is vir die gewig van die karavaan of oud of van onder standaard veerstaal sal hulle nie so vinnig of enigsins verswak nie. Ek dink die oorsaak is iets anders en ons moet dit net soek.
Hoe lank is die nuwe eenhede in gebruik?
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven



