Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22963 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| Joe Stieger | 449 |
| LEEN | 425 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
lugbraaier (air fryer ) fyn kapok aartappels pannekoek met gevulde maalvleis
kook n paar aartaeppels em maak dit fyn soos kapok aartappels
sout en peper na smaak
1 ui fyn gekap
1 teeleple paprika
gerasperde kaas
1 pakkie maalvleis
olie vir braai en olyf olie vir die aartappels pannekoeke
braai die ui tot sag voeg nou die maalvleis, paprika, sout en peper by braai tot maalvleis gaar is en laat dit n bietjie afkoel
rasper die kaas na smaak in die kapok aartappels en meng goed deur
neem n eetlepel en skep nou van die kapok aartappels in die lepel en plaas in jou hand
maak so n plat pattie en skep nou van die maalvleis mengsel in die plat pannekoek
neem nog n skepsel aartappels en sit dit oor die onderste aartappel mengsel en seel die kante van die klein pannekoek
plaas dit in die lugbraaier en smeer n bietjie olyf olie daarop
laat dit so vir 12 minute lugbraai en draai dan om en deon dieselfde aan dei anderkant tot lekker bruin
haal uit en geniet
ek glo jy kan dit ook in n pan doen met warm olie wees net versigtig dat dit nie uit mekaar val nie



