Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22963 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| Joe Stieger | 449 |
| LEEN | 425 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
biefstuk schnitzel
neem biefstuk soos rump in dun skywe gesny en plat gekap
kwart koppie melk
2 eiers geklits
1 koppie koekmeel
1 pakkie gesoute beskuitjies fyn gemaak in n versapper
sout en peper na smaak
2 teelepels fyn knoffel peoeier
2 teeleples braai sperser
olie vir braai
meng die eier en melk saam en klits goed deur en sit in n bree bak
meng nou al die droee bestanddele saam ook in n bree bak
doop nou die biefstuk in die eier/melk mengsel en sorg dat die biefstuk goed bedek is met die eier mengsel
plaas nou die biefstuk in die meel mengsel en bedek die biefstuk
die biefstuk moet nou goed bedek wees en sit in n groot bord of bak
doen so met al die biefsstukke
gooi nou olie in n pan en maak dit lekker warm
Plaas die biefstuk in die warm olie en bak tot goudbruin draai om en bak die anderkant van die biefstuk
haal uit en plaas op n papier vadoek
maak nou al die biefstukke gaar skep op met lekker kapok aartappels en geniet
die meel mengsel is nou anderste as gewone schnitzel waar jy doop in meel, dan eier en dan broodkrummels



