Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22984 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6701 |
| BrianB | 5931 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1522 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Driesvan | 183 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
| Lewies | 116 |
Woonwa Skou
Hi Julle, was vandag by die woonwa skou, was nogal beindruk met die hoeveelheid nuwe 4x4 woonwaens wat daai beskikbaar is in die mark en dink die mark bars uit sy nate op die stadium.
Ek was nogal geskok met die afwerking van die Okto woonwaens huidiglik want baie van die kassies lyn nie mooi op nie en dit lyk asof hulle oorskiet hout gebruik het veral oop die uitrek kombuis, een kant is die spasie 3mm en aan die ander kant 1mm en daai blink handtvatsels op die kassies trek my glad nie en van hulle maak nie eers mooi toe binne in die woonwa nie... 4x4 woonwa sal ek glad nie doen as ek enigsins ander woonwa wil koop nie en wel Okto het het uit die bus uitgeval iewers
2 wat ek wel sal koop as ek die geld het is om te kyk na Cascade Leisure woonwaens maar die Quantum leisure Pinnacle het vir my regtig uitstaan
Vir R598 en en R45 000 vir die standaard tent, as jy hom soek soos hy vertoon was.. R75000 vir die tent wat dit bietjie erg maak
Daar was nogal baie mense wat goed verkoop en wil shocks koop vir my Foton wat darem beter is as standaard maar vir 'n hele paar Rand R11 K vir 2
Magnetiese plug gekoop vir die sleepwa ligte by iemand uit Bloemfontein wat vir my nogal baie nice lyk. totaal geseel en ek dink dit gaan goed werk.. sal dit in die week op die bakkie en woonwa sit
gaan kyk gerus. www.trailsnap.co.za
Offroad woonwaens is vrek mooi maar ek sal dit laat verbygaan vir nou... ek was nog nooit iemand wat wou offroad nie en soek my comfort.
sterkte manne met die mense wat wou koop die naweek... moeilike besluite le voor 😂
Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night
Ons gaan vanoggend gaan kyk. Die verdried kaart moet maar by dy huis bly, sulke plekke smelt so kaart vinnig.
Ek is altyd verstom oor die pryse van karavane, ek weet alles is maar duur maar die vet weet, teen daai pryse kan mens die geld bele en omtrent op die rente lekker in chalets en glamping tente gaan bly. Ek stry nie dit is wraggies mooi en n man droom darm lekker as jy daar rond stap.
Het een van julle dalk die Cadac-gasstalletjie raakgeloop of was hulle toe nie daar nie?
U woord is n lamp vir my voet en n lig vir my pad
Kom nou net van die skou af... Ek sal nou nog 10 jaar moet werk om af te tree.
Jong maar mense kan darm goed uitdink, van snert tot redelike oulike en bruikbare toerusting om jou lewe so klein bietjie te vergemaklik. Ek weet nie of julle die magnetiese 7 pin socket gesien het daar naby die Swift karavane nie? Ek het nie een gekoop nie maar lyk heel netjies. Die socket aan die karavaan kant sluit magneties aan die kar se kant. Hy is ge-polariseer so die magnitisme werk net as hy reg om gehou word, dan klip hy magneties vas. dit was nogal interesant.
U woord is n lamp vir my voet en n lig vir my pad
Ons was toe Saterdag net na 8uur by die skou. Daar was reeds so baie mense voor ons dat ek dink my horlosie het gaan staan dat ons eintlik laat is.
Ek het die ronde lig gekoop vir my wa bokant die Dinette. En hy kan nogal dim ook. Het HELLA plugs gekoop om die lighter sok agter op die tipper te vervang. Die ARB komperssortjie trek te veel Amps en die lighter sok is nie 'n beste konneksie nie. Ook 'n klein LED lig gekoop wat ook 'n aansteker is maar het nie gas in nie. Dan het my kinders vir my een van die gas vuuraansteker pype gekoop met 'n los kannetjie ekstra gas. So ek koop nou ook nie meer Firelighters nie.
Karavane gewys het twee waens vir my regtig uitgestaan.
Die Overlander. Die wa se Awning is 10m lank en 3m breed
Quantum Pinnacle. Die wa se tent was indrukwekkend met al die aanlas dele. Jy gaan 'n groot staanplek moet hê om daai tent op te slaan.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Goeie dag,
Het jy al na die Destination reeks gekyk?
Baie beindruk met die kwaliteit en afwerkings van hulle karavane.
Groete
Pieter
2020 Na die Okto gekyk en was toe reeds nie beindruk met die afwerking van kaste en houtpanele nie.
Goeie dag,
Het jy al na die Destination reeks gekyk?
Baie beindruk met die kwaliteit en afwerkings van hulle karavane.
Groete
Pieter
Kyk Riaan en Andre van Sensation Karavane, Cascade Karavane en Destination Karavane kan darem mooi karavane bou. Baie modern en jy het altyd die opsie om klein goedjies hier en daar te verander na jou persoonlike smaak.
Riaan van Helsdingen het die Sensation Maia gebou wat ons gehad het. Dit was nou 'n Fantastiese Wa. Dinge en alles binne het nou maar net op 'n ander vlak gewerk. En die moontlikhede om nog meer tegnologiese goete by te voeg was net "endless".
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
We attended the Malmesbury Outdoor show yesterday, which is close to home.
First time in about 4 years as we were always 'on the road' during March.
Many more exhibitors than the last time, which indicates that camping is massive.
The only road van we saw was the Okto. All the rest were off road/gravellers, trailers etc.
The ones we 'liked' (suitable for long term camping) were all around R1m mark.
One of them, Overlander, i told them i liked the van but wanted only 2 components, a paper towel holder (was told the owner installed, cheap Chinese, we have looked and looked but can't find a rowler towel holder to fix above the sink) the other was the door. It is 2 piece with a fly screen inner. A lever seperates the solid outer door from the fly screen. He says he cannot supply me, it is imported, costs about R40k. We also liked the flyscreen windows which come from Artic Tern.
With temperatures reaching 40C we continuously sought out shade.
My only camping purchase was the screw in pegs. Do you guys use them on your guy ropes? So loose flexibility of the angled pegs?
I did not find the magnetic 7/13 pin connectors.
The biggest shock was to see a tiny van available for R310k, which is more than we paid for our exclusive in 2016, ten years ago!
I did not see Caravanparks.com there!?
We did not cover all exhibitors as they were a bit haphazard and it was HOT.
I asked a guy at Lumino (light people, with big stand) about 'water tank gauge/meter'. He said they had discussed it recently in a meeting and decided against stocking them.
I need to replace ours as the grommet that holds the unit in the tank was damaged way back and leaks. The display unit's activation spot is worn out (has a plater over to help activate a reading) and the display is dull. Any ideas on supplier?
Only disappointment was the granadilla juice machine was covered in bees, so switched off. I did have a lollie!
Living the dream
Ek dink Caravanparks.com stal deesdae uit onder die naam Camp and Live?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Thanks for the feedback Richard.
We use the OzTrail screw in pegs all the time. The thread has now worn away so time for new ones. We are looking at the Timber Fix Max for screw in pegs. Buy a box of 50. I have 20 of the 300mm x 8mm Timber Fix and they work great.
Groete,
Paul
Thanks for the feedback Richard.
We use the OzTrail screw in pegs all the time. The thread has now worn away so time for new ones. We are looking at the Timber Fix Max for screw in pegs. Buy a box of 50. I have 20 of the 300mm x 8mm Timber Fix and they work great.
Hi Paul. Great idea. What do you use to tie the rope to or do you just hook the rope around the screw?
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
I think I will make some kind of hooks from a chain links. Two links, then I screw the Timberfix Max through the one link and the other link I will cut and bend it to form a hook and weld it with a tack to the first link.
First will go and walk around the hardware fasteners section to see if there is not an easier solution.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Great Idea Leon.
I actually bought the 300mm ones from a camper in Phalaborwa Forever. He made attachments from modified chain links. One link cut open like a hook. He no longer makes them.
So far I just put the rope over the head. On the 5 front pegs / screws I use those pull springs and carabiner’s.
Groete,
Paul
Like so
Groete,
Paul
When i started camping I bought a bunch of 6 inch nails and washers. Used them for the 'ground sheet/map' but since buying more flat head pegs I just carry the nails with as extra ballast.....
6 inch nails are always useful around camp .... for braais that are missing pegs etc...
(Not sure that they are 6 inch, bought the longest i could find, I should actually measure them)
Living the dream
I use 4” nails and washers for the ground sheets. Works perfectly and is cheap.
These are the chain links which I did not buy.
Groete,
Paul
Ek gebruik 200mm couch skroewe soos op foto...hy gaan mooi deur daai spring. Vir grondseil het ek korter skroewe met washer. Werk goed vir my.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Bought a box of 50 8x180 screw in pegs.
The smaller springs for the sides were from Temu. About R10 per spring with 2 carabiners each 9cm long.
Groete,
Paul



