Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22963 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| Joe Stieger | 449 |
| LEEN | 425 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Weber Smokey Joe
Ek het onlangs weer n Smokey Joe aangeskaf.....mooi 2de handse een. Ons het hom reeds geniet. Ons het afgelope naweek ontbyt daarin gemaak. Wrap met eiers en klomp fillings.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ons het soms die 57cm saamgeneem, maar is bietjie groot vir ons 2
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek sien Smokey Joe se ontwerp het verander as die een wat ek het. Lug gate is nie meer onder nie, maar aan sykante
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Geert - ek braai al 25 jaar+ met 'n Smokey Joe. Tans my derde een. Die eerste een het ek in 'n kompetisie gewen. Al my Smokey Joe's se luggate was aan die kant - in teenstelling met die groot Webers waarvan die gate onder sit.
Ek kan sonder baie goed klaarkom - maar nie sonder my Smojey Joe nie. Absolute klein wonderwerk.
Daardie Smokey joes lyk lekker yummy gaan dit pobeer maar ek gebruik my weber as ek gaan kamp
Maklike ontbyt idee in Smokey Joe tydens kampeer
https://youtube.com/shorts/a-B755b91Ks?si=NUhq7IWEbN5YcBme
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek het varknek roast gekoop en wil dit gaar maak op Weber. Enige tips of speserye wat jul kan aanbeveel?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Jammer Geert - jy weet ek is 'n Smokey Joe-verslaafde, maar ek weet nie hoe om fancy geregte daarin te maak nie. Ek braai net in my kontrepsietjie. Ons braai ook vanaand 'n varknektjoppie, maar aangesien my seun braai, sal dit op mopaniekole wees.
Varknek in enige oond of braai, net gereeld smeer met appelkoos of lemoenkonfyt !



