Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22988 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18433 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5935 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3710 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1423 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 674 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 462 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 312 |
| Grompie | 311 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Ad Rem | 188 |
| Driesvan | 186 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
Wat moet ek doen?
Ons is nou slegs 3x maande by my seun en bly in n Granny Woonstel.
Die plek was nooit in gebruik nie en met ons intrek was die stort se afvoer pyp geblok en water het opgebou.
My seun laat weet die eienaar.
Hy stuur "Plumbers" uit en kos hom R7k vir herstelwerk omrede die plek lank leeg gestaan het.
Die eienaar reken dat die volgende opbou van water op my seun se rekening sal wees.
Vrydag, presies dieselfde probleem van water wat op stoot.
Ek het "Drain Cleaner" gaan koop wat my bykans R400 uit die sak gejaag het, maar onsuksesvol.
Het enige lid kontak in PTA met ordentlikke "Plumbers" wat weet wat hulle doen en nie "Instant Ambagsmanne" nie wat gekwalifiseerd is in 2x weke nie.
As die huis al baie oud is kan dit moontlike boomwortels wees wat die groot pype blokeer. Nuwe huis wel ja dan moet mens seker maar 'n man kry wat weet wat hy doen.
Ek ken iemand maar hy werk meestal in Centurion omgewing. Laat weet maar as jy sy no wil gebruik. Hy doen heelwat werk in ons kompleks ook.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
As dit net die stort is wat geblok is, is dit moontlik net hare. Gebruik een van hierdie springs om dit oop te maak. Kry dit by hardeware, takealot en ook Chinese winkels.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Passop gir daai swart vloeistof binne huis te gebruik.....daai chemkalië is baie sterk en vreet daai u-vormige rubber van zinks, wasbakke, baddens en storte
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
n Huurder is verantwoordelik vir skade wat hy of sy veroorsaak. Alle ander skade en agteruitgang is die verantwoordelikheid van die eienaar.
Eienaar moet regmaak
Hy het toe na "Hm & Ha".
Toe ek hom wys hoeveel ek spandeer het en toe die fout gaan wysig, het sy geswyg verander.
"BOOM WORTELS" - vandag is hulle besig om links en regs bome te verwyder.
Duidelik het hy vinnig agtergekom dat hy nou met n bedonnerde, arrogante "Outoppie" te doen het.
Ek het gister soos "K@K" geruik en toe skud ek nog sy hand ook met my hande vol "K@K".
Mooi man, moenie dat hulle jou onderploeg nie.
n Persoon moet Fred, want as hulle sien jy se net Ja en Amen, dan loop hulle oor jou.
My seun se plek is masief groot met 4x Slaapkamers met elk n badkamer waarvan hy 1x Kamer sy studeer kamer gemaak het.
Dit is dan ook nog ons woonstelletjie met badkamer en kostes/maand vir huur is R12k vir huis en woonstel.
My seun is baie uitstedig en wil nie tans koop nie en kyk nog rond omrede hulle vanaf Thabazimbi is.
Gister was my 1ste ontmoeting met die eienaar en hom sommer ander foute ook uitgewys.
My seun het sekuriteit kameras aangebring wat hy nie mag verwyder hetsy ons onttrek nie.
Gevolgtrekking: 1x Hand, Was die ander Hand.
