Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22984 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6701 |
| BrianB | 5931 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1522 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Driesvan | 183 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
| Lewies | 116 |
Vervoer van karavaan.
Haai daar. Ek is op soek na n betroubare persoon of besigheid wat n karavaan kan vervoer/sleep vanaf Bethlehem na Bloemfontien. kan iemand dalk n aanbeveling maak.
baie dankie
Piet
Piet, al wat ek kan se is dit gaan jou minder geld kos om die woonwa self te vervoer... ek wou Boot opbring van Pietermaritzburg Centurion toe paar jaar terug.
Daai manne se prys was so belaglik dat ek maar self gery en gaan haal het want hulle het uitgekom by R3800 daai tyd en ek praat van 5 jaar terug.
Slegste besluit wat ek ooit in my lewe gamaak het om boot te koop 😂
Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night
Dit is maar n kort rit, seker nie veel oor 200 kilos nie. Waarom sleep jy nie maar self nie? En ingeval iemand hier dalk kan help, sal dit nodig wees om te weet watter karavaan dit is sodat die persoon kan weet of sy sleepvoertuig dit kan doen.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Welkom op die forum Piet. Ek weet nie van iemand hier op die forum wat so iets doen nie. Daar is wel mense op facebook wat sulke dienste adverteer. Laaste wat ek gesien het laai hulle die wa op 'n lowbed.
Wel die persoon wat dit sal doen gaan jou Invoice vir brandstof in beide rigtings en dan nog sy vergoeding.
Tensy daar iemand is wat moet deur ry Bloem toe vir ander besigheid wat deel is van die forum.
Dan as dit ek was sou ek dit ook eerder self gedoen het. Dis darem nie so ver nie.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Dankie vir die paar reaksies. Ek bly in Hermanus en die karavaan moet hierheen kom. ek het egter n geleentheid van Bloemfontein af Hermanus toe.
ek het intussen reg gekom. baie dankie.
Bel Caravans4Africa....hulle gaan haal baie keer karavane in die Kaap, soek dan sulke geleenthede om brandstof kostes te deel
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜



