Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22963 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| Joe Stieger | 449 |
| LEEN | 425 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Vark hamburger patties
1 pak gemaalde vark vleis
1 en halwe teelepel salie (sage)
sout en peper na smaak
1 teelepel oregano
1 teelepel paprika
1 eetlepel fyn knoffel
1 eetlepel fyn uie poeier
olie vir braai
plaas vark maalvleis in n bak
gooi nou al die ander bestanddele behalwe die olie in die bak met die maalvleis en meng goed deur
maak nou klein hamber patties van die vark maalvleis
maak die olie warm in n pan op die stoof of oor die vuur
wanneer olie lekker warm is plaas hamburger patties in die olie en braai patties beide kante tot lekker bruin en gaar
geniet saam met n ontbyt met eiers of op n broodjie
Herman hoe seker is jy, mense op die groep geniet jou resepte ,want ek sien nooit enige kommentaar op jou resepte .Waarom sit jy nie jou resepte in n resepte boek en verkoop dit .
Ek geniet eenvoudige resepte waar daar net n paar ingridiente nodig is en eenvoudig is om te maak. Sodra lys en instruksies lank is, verloor ek gewoonlik belangstelling
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Willie 54 ek het al daaraan gedink maar dit is vir my lekkerder om so die resepte te plaas
Relaxed camper ek weet ek hoe ook nie van te lang resepte nie maar baie keer moet jy maar die regte bestanddele gebruik om n lekker geur te kry en veral as n mens gaan kamp wil jy iets maak wat gou is om te maak



