Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22963 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| Joe Stieger | 449 |
| LEEN | 425 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Totsiens
Na 12 jaar het ek besluit om die groep te verlaat Dankie aan die Admin vir die voorreg om lid te wees
Hoekom formeel verlaat? Neem net minder deel. Jammerte om ‘n lid te verloor
Never too old to have a happy childhood
Alles wat mooi is vorentoe Tjaart.
Hoop darem dat jy steeds gaan kamp. Want sonder dit kan die lewe moeilik raak.
Groete
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
🤣 Ek was onder die indruk jy was al weg? ....vlug gemis?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Gaan jy hier ook onder n vermomde profiel terugkeer?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Nou wie het vir Tjaart kwaad gemaak?
Mag die voorspoed jou verveel!
Ek sien niks in Tjaart se skrywe wat my laat dink he is kwaad vir ons nie. Kom ons val hom nie aan nie.
Tjaart, as jy nog 'n belang by uitkamp het, verhinder niks jou om so nou en dan hier te lees nie. Behou gerus jou lidmaatskap, jy wil dalk net een of ander tyd reageer op iets.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Tjaart is kwaad vir my, maar dit het op facebook gebeur....weet nie hoekom hy hier bedank nie.
Hy het my n ruk gelede aangeval as n scammer wat iets op facebook wou verkoop....het ander lede gewaarsku om versigtig te wees vir my, want ek gaan hulle scam.. Ek het hom geblok op my groep. Hy het intussen terug gekeer met n vermomde profiel met n blommetjie as foto. Al wat hy gedoen het was om lede wat anoniem wil deelneem aan te val.....ek het klompie klagtes van sy negatiewe plasings ontvang. Eergister was daar n plasing waar iemand onskuldig gevra het of daar n alternatief is om sport te kyk aangesien sy geen DSTv het nie. Volgens Tjaart was van die antwoorde nie op eerlike manier nie en het my as admin aangeval dat ek korrupsie in die land aanhits en ondersteun met dit. Hy het my ongevraagd gebel met dieselfde aantuigings. Ek het hom weereens geblok....nou ook sy vermomde profiel
Na ons telefoniese gesprek sien ek hy sê weereens totsiens op caravanpaks.com.....weet nie hoekom nie....hulle het niks met saak te doen nie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Hi Geert. Gelukkig ken meeste forum lede jou al persoonlik waar ons al op saamtrekke saam gekamp het en persoonlik met jou in aanraaking was. Ek weet dat sulke aantuigings teen jou nie water dra nie.
My raad is vat dit met 'n knippie sout en as daar 'n persoon is wat homself wil laat beinvloed deur so persoon se wan persepsie van jou, dan is dit ook maar nie bestem dat hulle deel van ons groepe raak nie.
Kyk dit is belangrik dat mens ander moet waarsku teen "Lelike Mense" op sosiale media maar dan moet jou feite reg wees.
En ek self, vir wat dit werd is, kan pa staan vir jou as goeie mens wees.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Hi Geert. Gelukkig ken meeste forum lede jou al persoonlik waar ons al op saamtrekke saam gekamp het en persoonlik met jou in aanraaking was. Ek weet dat sulke aantuigings teen jou nie water dra nie.
My raad is vat dit met 'n knippie sout en as daar 'n persoon is wat homself wil laat beinvloed deur so persoon se wan persepsie van jou, dan is dit ook maar nie bestem dat hulle deel van ons groepe raak nie.
Kyk dit is belangrik dat mens ander moet waarsku teen "Lelike Mense" op sosiale media maar dan moet jou feite reg wees.
En ek self, vir wat dit werd is, kan pa staan vir jou as goeie mens wees.
Ek kan dit ook beaam. Ook al goeters by Geert gekoop en hy sal ALTYD mede kampers probeer help en van raad bedien waar hy kan.
Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
Just as I got back... and wish you all the best.. thank you for the past 12 years..
The CaravanParks.com Team



