Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22984 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6701 |
| BrianB | 5931 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1522 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Driesvan | 183 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
| Lewies | 116 |
Stoof opsies, 2x plaat Gas of 2 x induksie plaat
Ek tel nou al die dae af wildtuin toe. Ek begin kyk hoe om efektief te pak en wonder toe oor ons huidige stoof opsie wat gas is. Ons het die Gypsey Raven, geen stoof in die wa nie, en ek is baie bly daaroor! Ons gebruik maar nog altyd n gas stoof met n 5kg bottel en n spaar 2kg bottel. Ek sit nou en dink om dalk n induksie plaat te kry, soodoende hoef ek nie die gas te koop nie, (nie dat dit juis die bank breek nie) maar meer ek kan 7 kg gewig uit die karavaan haal.
In julle opinie, 1. Is hierdie n goeie plan? 2. Is daar van julle wat al die roete gestap het 3. Is die stowe veilig en effektief?
U woord is n lamp vir my voet en n lig vir my pad
Dries, ons het eers gas koppe gebruik en later oorgeskakel na 2 spiraal plaat electries stoof en nou 2 plaat solid electries. Omdat krag ingesluit is gebruik ons deesdae maar liewer krag. Die induksie plaate is swaar op krag. 2Kw per plaat en mens het speciaale potte nodig. Dit trip party staanplekke se krag.
Ons bring ook wel n’ 1.4kg (no 3) gas stoofie saam vir nood gevalle. Gas is eintelik baia goedkoop om me te kook en baia gerieflik.
Groete,
Paul
In Tsendzeleka en Balule gebruik ons Hulle kook geriewe en ons no 3 bottle gas stoofie.
As jy extra Eskom prepaid tariewe moet betaal is gas veel goedkooper. So R35/kg wat jou ń maand hou met ń Cadac gas kop.
Groete,
Paul
Ons gebruik net Snappy Chef....werk puik. Baie van deesdae se pad karavane kom reeds met n Snappy Chef uit. Ons het Desember ons gewone Snappy Chef met n Travellers Snappy Chef vervang....lekker klein. Kom ook in n dra sak....so is netjies gebêre in kas.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Dankie vir die raad, ek sal bietjie kyk na die krag vebruik, het gekyk na die snappy chef, bietjie duur maar sekelik top gehalte. Geert, die travelers snappy shef klink na n plan. Sal maar net weereens kyk na die krag lading. Neem aan n ou sal nie die gunsteling in Satara wees as jy almal se krag uitskop nie.😁
Ek gaan ook kyk wat word aangebied by die Caravan Show by Galager Estate einde van die maand.
U woord is n lamp vir my voet en n lig vir my pad
Die enigste gas wat ons deesdae saamry is daai klein gas canisters vir hierdie braaier. Werk baie lekker vir ontbyt maak
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Daai is darm n lekker gas stofie. Ons gebruik hom vir ons ontbyte by afsaal en van die piekniek plekke bo Satara. By die Karavaan skou is die Cadac canisters vir daai stofie ongelooflik goedkoop. Geert se reeds cadac was nie laas jaar daar nie, so ek hoop hulle is daar om van daai botteltjies weer te kry.
Ons het altyd n Cada Paella pan gebruik vir piekniek ontbyte. Daai pan was n Uitsteekende idee, beter as die ou skottel behalwe dat daai vlammetjie net te flou is. Die pan word nie warm genoeg nie. So my vrou het die nou uit gegooi en ons gebruik die klein stofie vir dit.
Ons ander gas stoof wat ek nou dalk wil vervang met die yuppie chef plaat is vir pap maak en ander groter kook projekte.
U woord is n lamp vir my voet en n lig vir my pad
R800 vir Traveller
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Delta Gas verkoop die een vir die woonwa, omtrent so R3000 met al sy accesories... Jy kry selfs 'n fitting by sodat jy hom kan gebruik op groter silinders
Die plaat is 50 x 29 cm en die volledige braai 62 x 30 x 34 cm
Die braai met sy deksel net sonder die pan R2300
Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night



