Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22963 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Herman | 451 |
| Joe Stieger | 450 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 425 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Spek en aartappelsosaties
klein ongeskilde aartappeltjies
basiliepesto of aangemaakte mosterd in die bottel
1 pakkie spekvleis
sosatie stokkies
heel sampioene
olyf olie
week die sosaties stokkies in water
kook klein aartappels tot sag
smeer aangemaakte mosterd of pesto op die spek repies
plaas n klein aartappel op die gesmmerde spek en rol dit op
ryg nou die aartappels en sampioene afwissellend op die sosatie stokkies
verf nou die sosatie stokkies met die olyf olie en plaas op die warm kole en braai die sosaties draai maar gereeld die sosaties sodat die spek en sampioene lekker gaar word
verf maar met n bietjie olie soos jy die stokkies draai
wanneer gaar haal af en geniet as n sydis vir jou braai
Ons maak aartappels en spek in kastrol. Hierdie klink na oulike idee....iets anders
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
jja n mens probeer maar altyd iets anders



