Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22963 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| Joe Stieger | 449 |
| LEEN | 425 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Phalaborwa
Ons is binnekort oppad KNP toe. Dit voel vir my ek wag net dat die diesel prys op sy hoogste is!
Waar is die beste plek in Phalaborwa om
1) Vleis
2) hout
te koop.
Dankie
Net nie hout langs die pad koop nie. Ons het paar jaar terug by daai 4-stop net voor die hek oorkant die garage gekoop.....was sopnat.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Geert, ek is dan onder die indruk dat mens geen hout in wildtuin mag inneem nie.
Ek neem brikette, en dan koop ek maar nog in die wildtuin.
Geert, ek is dan onder die indruk dat mens geen hout in wildtuin mag inneem nie.
Ek neem brikette, en dan koop ek maar nog in die wildtuin.
Ons koop bittermin hout in die wildtuin. Hulle pryse forseer jou om jou hout van buite af in te bring...as hul billik geprys was, sou baie meer hul ondersteun het.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Die Spar voor die hek het baie mooi vleis. Pryse is soortgelyk aan ander supermarkte. Ons vat jare al ons eie hout in die park in.
Loodt Slaghuis. Hout en Vleis. Ook genoem Laeveld Slaghuis.
Ons vat ons eie hout in.
Groete,
Paul
Dankie vir terugvoering
Ek het n skatryk Apteker geken wat nooit hout gekoop het nie.
Hy het die hout op die stil grondpaaie opgetel en daarmee gebraai elke aand.
Ek het n skatryk Apteker geken wat nooit hout gekoop het nie.
Hy het die hout op die stil grondpaaie opgetel en daarmee gebraai elke aand.
As hulle jou vang dan is dit R500 boete en jy varlaat die park die volgende ogend. Ek weet nie of dit permanent is nie? Dit het met n' kampeerder by Tsenzeleka gebeur. Vra maar vir die kamp bestuurder...Rodger of Heleina.
As almal dit doen kan jy jouself indink wat die impak sal wees.
Jy weet ook nie wat jy optel nie.....meeste boome is giftig.
Nee wat........ons koop dit maar vir R18-R30 n'sak dan behoort dit verantwoordelik by mekaar gemaak te wees.

...en as jy uitklim en n luiperd gaps jou, word luiperd doodgeskiet. Gee nie om oor persoon wat ge-eet word nie, kry luiperd jammer wat normaal optree en dan nog moet boet ook daarvoor
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Geert, as 'n kieterkat my gaan byt, sal dit aan die burp gaan, Windhoek draught, Merlot en Pinot Noir versuur geheel aangenaam saam in ingewande.
Ek is onder indruk dat mens nie hout mag invat nie, juis om te verhoed dat indringer boom/hout goggas kan inkom.
Die hout wat so lê is baie aanloklik, maar ek gaan nie die kans vat om op te laai nie.
- Avoid Transporting Wood: Do not bring wood from major hubs like Gauteng, Durban, or Bloemfontein, which are known infected areas.
- Where to Buy: Purchase wood from vendors near the park gates or within the park shops.
- Fire Safety: You are prohibited from picking up wood inside the park (veld). Use designated braai spots and, if staying in thatched accommodation, be aware that fires may be restricted.
- Alternative: Using charcoal is a safer alternative that minimizes the risk of bringing pests into the park. [1, 2, 3, 4, 5]
U woord is n lamp vir my voet en n lig vir my pad