Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22963 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| Joe Stieger | 449 |
| LEEN | 425 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Neuswiel keuse vir "movers"
Ek laat Dinsdag "movers" aan my Kavango sit. die vraag is nou, watter tipe neuswiel is die mees geskikste vir gebruik op losserige grond/sand. Dubbelwiel of opblaas wiel??Dit blyk dat movers nie hard wil werk nie, en smeltdrade kan blaas onder hoë las.
'n Vriend ry sommer net lekker dik rubber matjies saam, om onder neuswiel te plaas.
Ons het al hierdie Jockey wheel helper gebruik met groot sukses. Maar waar ons kampeer het ons nie eintlik nodig nie.....so hy bly 95% van die tyd tuis....hou nie daarvan om onnodige goed saam te sleep nie. Selfs wildtuin nog nooit nodig gehad nie.
Maar hy werk as jy hom nodig het vir los sand en dik gras. Saam met Jin by Rondevue ini bos gekampeer....paar manne uitgehelp met hom
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Nuwer Ewiks modelle se fuses blaas nie so vinnig soos ouer modelle nie....daar was n opgradering. Myne het al hard gewerk....nog nooit geblaas nie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Nuwer Ewiks modelle se fuses blaas nie so vinnig soos ouer modelle nie....daar was n opgradering. Myne het al hard gewerk....nog nooit geblaas nie
Dis nou Ewiks....weet nie wat jy in gedagte het nie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Dankie vir gerusstelling. Ek het ook besluit om Ewiks op te sit.
Daai 2 wiele lyk of dit baie plek kan opneem, agter in volgepropte Hilux kappie. Sal gaan kyk vir fisiese grootte by winkel.
Jou los rubber matjies in voertuig werk 110 % Niks meer as dit nodig nie.
''n Rubbermatjie doen die ding. En ek ry nie eens 'n ekstra een saam nie. Ek gebruik sommer die een wat ek by my voete gebruik in die Hilux.
Chris, ek sal maar rubber matjies gaan koop, my Hilux het mos 10-skild VanDyk pluispool matte in😆
Ek gebruik my eie ontwerp Jockey Carrier. Werk amper op dieselfde prinsiep as die jockey helper wat Geert geplaas het, maar hy gebruik nie opblaas wiele nie en as jy hom installeer het jou wa 'n driewiel jockey.
Ek het die eerste een gemaak in 2009 net nadat ek die eerste "Mover" op my karavaan gesit het.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ek maak ook gebruik een van Leon se ontwerpte "carriers" en hy neem baie min spasie op.
Moeg geploeg.
Dankie, ek neem deeglik kennis.
Ek het 2 dun 5mm conveyor matjies van so 1.2m x 500mm wat ek agter op die bakkie laai vir gebruik soos nodig.
Ek het n enkel wiel jockey op die Exclusive en as nodig ry ek op die 2 matjies. Vat baie min plek want ek pak hulle onder agter op die bakkie. Schlep is om eers die goed af te pak as jy die matjies nodig het, maar die laat die Ewiks nie te hard werk nie.
Pierre, jy bevestig dus dat matjies 'n goeie idee is. Ek sien nie kans vir die moeite om af te pak om daarby te kom nie. dus sal ek eerder 'n aantal kleiner los matjies saamry, wat ek laaste after in bakkie gooi.
Ek het Leon se carrier gebruuk en laater met die vervang van die jockey wiel ń detachable een gekoop by RoafQue. R1350. Complete.
Groete,
Paul
Niks mat nodig nie.
Groete,
Paul
Daar was ook ń kerel wat ń opblaas wiel gebruik het maar die is van Power Touch teen R3500.
Groete,
Paul
My broer het onlangs vir hom 'n Mobilodge Quatro aangeskaf. Hierdie waens het een moerse jockey met twee opblaas wiele.
Nou invergeleke met die plekke waar mens met so off-road wa kamp ................................. wat maak jy as daai jockey wiele 'n puncture kry.
Daar is nie 'n manier wat jy daai wa gaan rond skuif met of sonder die hulp van movers nie.
Gelukkig is dit darem twee wiele en hoop mens maar dat net een op 'n slag 'n puncture sou kry as dit wel gebeur. Ander opsie is om seker te maak jy het 'n tyre repair kit en vermoe om die wiel weer op te kan pomp.
Dit kan 'n shlep wees as jy net een opblaas wiel het. Ek dink dis maar die hoof rede waarom die jockey wiele oor die jare maar altyd by die harde soliede rubber wiele gebly het.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
I have 2 wheels like Paul's, on the outside, gap in the middle.
Here at Twee Rivieren the sand is 'soft'. Going straight is no problem. But when turning to manouvre back and forth to get the van precisely where Rusty wants it the jockey gets stuck in the sand ....
We have 2 loose thin door mats that we always use outside the door to ensure clean feet enter the van....no shoes/footwear allowed to enter the van....
The mats are jammed in as close under the jockey, jockey pulls them in and hey presto, problem solved.
These mats are the last thing packed in the DC and are first to be unpacked. We use them everytime we park. The DC's rubber mats i had not even considered yet, may use them as well in future.
Living the dream
I saw a Mobi with this massive jockey wheel, looks good.
My recent neighbour had a small pump up wheel next to his normal single wheel, it seemed to help but also almost dug in on turning... he did not turn much.
Attached via a longer axle.
Living the dream
My broer het onlangs vir hom 'n Mobilodge Quatro aangeskaf. Hierdie waens het een moerse jockey met twee opblaas wiele.
Nou invergeleke met die plekke waar mens met so off-road wa kamp ................................. wat maak jy as daai jockey wiele 'n puncture kry.
Daar is nie 'n manier wat jy daai wa gaan rond skuif met of sonder die hulp van movers nie.
Gelukkig is dit darem twee wiele en hoop mens maar dat net een op 'n slag 'n puncture sou kry as dit wel gebeur. Ander opsie is om seker te maak jy het 'n tyre repair kit en vermoe om die wiel weer op te kan pomp.
Dit kan 'n shlep wees as jy net een opblaas wiel het. Ek dink dis maar die hoof rede waarom die jockey wiele oor die jare maar altyd by die harde soliede rubber wiele gebly het.
Die kans dat jockey pucture kry is seker skaars as jy kyk waar jy jockey stuur, maar sal seker goed wees om voorsorg te tref. Daai wieletjies het gewoonlik n binneband...as jy nie repairkit saamry nie, miskien dalk spaar binneband. Jy kry ook daai opblaasbande wat solied binne is.....ek het myne met soliedes vervang (nie op my Mobilodge Quatro nie, maar op jockey wheel helper)
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Die een van Power Touch is ń op blaas wiel met ń solid binne band. Power Touch modify hom dat hy so werk.
Hy het die eienskape van ń op blaas wiel maar kan nie aff blaas nie.
Groete,
Paul



