Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22984 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6701 |
| BrianB | 5931 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1522 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Driesvan | 183 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
| Lewies | 116 |
Mozzie screens
Mozzie screens, this has probably been discussed before.......... I have a few ideas and would like to hear about other ideas out there, words of wisdom, pictures...............
two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
Paul has a solution ..... calling Paul!!!
Living the dream
Leon het n oulike idee op sy Sensation gehad wat hy by deur gehad het. Ek het ook so een gekoop by builders lank terug, maar nog nooit installeer nie....moet paar veranderinge aanbring
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Op die stadium is my Mossie screen my lig blou Peaceful sleep tablet wat ek in die krag prop insit. Hy werk self met oop venster. Alhoewel as ek slaap dan maak ek my vensters toe en net die dak wat lig se zips oop en aircon as dit warm is. Ek is maar n bang ou, om n venster so in die wildernes oop te los. Wil nie wakker word met n willedier tussen my en my vrou 3 uur die oggend nie. 😁
U woord is n lamp vir my voet en n lig vir my pad
Soos Geert noem het ek 'n Mozzie net by die deur van ons Sensation gehad en ek het dit weer in die Exclusive geinstalleer.
Die net is in twee helftes links en regs en in die middel is daar magnete wat, as jy deur die net loop agter jou weer die net automaties toe maak. Temu verkoop ook die nette en ek is van mening dat die Temu produk effe beter produk is as die wat ek tans het. Temu se net is net daai bietjie dikker en die mangete werk verseker beter die manier wat hulle vasgesit is.
Met Temu kan jy die grote bestel wat naaste aan jou wa se deur grote is. Die wat ek het (By Builders Warehouse se tuin afdeling) is gewone huis deur grote en moet Pleets ingewerk word om dit nouer te maak. Die pleets maak die net weer digter en kan jy nie meer maklik daardeur sien in die dag nie.
In die aand net voordat jy deur die net loop skud jy die net so effe, as daar musiekte opsit vlieg hulle weg en jy stap in en die net maak weer self agter jou toe. Ons het tafeldoek gewiggies ook onder aan die net gesit om dit meer gewig te gee om makliker toe te maak.
Die Temu net het al die dinge klaar deel van die net. My dogter gebruik die Temu produk dis hoekom ek weet hy is so bietjie beter as die Builders produk.
Ek het die net in die Sensation 5 jaar gebruik en dit was nog mooi met die verkoop van die wa. Aanvanklik moet mens net gewoond raak om deur die net te loop veral as jy iets in jou hande het soos kos of so, maar glo vir my die plus punte van die net is baie meer as die negatief daaraan.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Brian. I made square mozi net screens with seems on all four sides. Inside the seam a feed a slightly shorter lenth of Curtain Wire sometimes called strechwire. In the ends I screw curtain wire hooks. On each corner of the window I screw small self tap screws into the wall of the caravan. They are placed so that when the curtain wire hooks over them the wire is just below the window rubber surround. To open the window you just lift up the mesh/strech wire.
I will place pictures next.
Groete,
Paul
I decided to also put mesh over the shower window. This window is mostly left open with the door closed but the mozies frogs and spiders and mud wasps come into the bathroom which is not acceptable.
Because it is usually wet or moist by the window I rather used velcro.
Groete,
Paul
Looks quite neat I think.
Groete,
Paul
Stuck velcro wool side to wall with Genkem. Stitched / sewed other side to mesh. It can be glued as well if you can’t sew it on.
Groete,
Paul
Neat idea Paul.
Living the dream
:)
Groete,
Paul



