Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22984 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6701 |
| BrianB | 5931 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1522 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Driesvan | 183 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
| Lewies | 116 |
Makro online
Ek moes eergister 4x plastiese stoele koop. Ek gaan toe op Makro se website en sien stoele wat R459 elk kos. Ek soek toe terugvoering oor hoe sterk hulle is. Met die soektog kom ek af op identies dieselfde stoele op Checkers se 60/60 website teen R99 elk, en as jy 4x koop, kry jy R100 afslag. So, by Checkers was totaal R297 vir die 4 stoele teenoor Makro se R1836. So....doen maar eers mooi huiswerk
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Always pays to shop around before buying, well done Geert.
Dis 'n verstandige ding om jou huiswerk te doen voor jy koop. Hoe duurder die item, hoe meer moeite doen ek.
Die prys van MAKRO is nie Makro se prys nie. Onthou met hulle items wat slegs aanlyn beskikbaar is, verkoop hulle nie die item nie maar dien slegs as agent of middelman, netsoos onder andere Takealot. Daar is ook ander ondermings wat op die manier werk soos Bob's Shop. Daar word gewoonlik aangedui wie die verkoper is.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Die meeste van die produkte wat by Makro online is wys hulle daarop dat die produk nie beskikbaar is in die winkel nie.
Ek doen deurgaans eers my huiswerk alvorens ek enige aankope doen.
E
Moeg geploeg.
Julle is reg....items wat net online beskikbaar is, is privaat instansies wat verkoop. Ek dink Makro maak n fout om hierdie kansvatters geleentheid te gee om via hul website te verkoop.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ons koop namens ons Kerk elke maand macaroni en spaghetti vir n instansie by makro online....dan kom hordes van hierdie tipe aanbiedinge op. Watter normale ou gaan R250 vir 2 pakkies spaghetti betaal? Wat vir my teleurstellend is, is dat Makro sulke scammers toelaat om op hul website besigheid te doen
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜



