Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22963 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Lid | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Herman | 451 |
Platinum Lid | 250 + |
| Joe Stieger | 449 |
| LEEN | 425 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Goud Lid | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Maklike appelsous
n maklike appelssous saam met jou Sondag middag ete
so 6 tot 8 appels jou eie keuse van appel geskil en op gekap in stukkies ewe grote en kern is verwyder
halwe koppie bruin suiker
2 teelepels fyn kaneel
2 teelpels suurlemmoen sap
1 koppie appel asyn
halwe teelepel sout
meng al die bestanddele saam in n pot
bring die pot tot kookpunt en dan verminder die hitte
kook tot appels baie sag is maar roer gedurig en begin die appels fyn te druk
maak nou die appels heeltmal fyn met n stamper
skep uit en geniet
Ons het vroeer jare kontak gehad om bokse gekneusde appels vir spotgoedkoop te kry. My ma het daarvan dan appel sous gemaak. Deesdae koop ons dit by n Hollandse winkel....Appelmoes
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
nou kan jy sommer jou eie appel sous maak
Dink dis goedkoper om die klaargemaaktes te koop....en is lekker
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜



