Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22963 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| Joe Stieger | 449 |
| LEEN | 425 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Knoffel botter en biefstuk
Maklike en vinnige resep
kruisskyf (rump steak )genoeg en in blokkies gesny
3 eetlepelolyf olie
sout en peper na smaak
botter of margarine
1 teelepel fyn knoffel
1 teelepel fynpaprika
6 eetlepels botter of margarine
3 eetlepels op gekapte knoffel
2 eetleoels op gekapte pietersielie
plaas vleis in n bak en gooi dan die sout en peper, 1 eetlepel van die olie , fyn knoffel en paprika in die bak en meng goed deur met die vleis
maak n pan warm gooi die ander olie in die pan en braai die vleis liggies tot bruin
haal uit en plaas in n bak
gooi nou die botter of margarine in die pan en smelt
gooi dan die knoffelin die pan en roer goed deur braai vir so 2 minute
plaas nou die vleis in die knoffel sous in die pan en roer lekker deur sodat die vleis die knoffel die vleis n lekker geur gee
braai vleis in die sous op n lae hitte tot gaar na jou smaak van hoe gaar jy jou vleis geniet
haal uit die pan en strooi n bietjie pietersielie oor en geniet



