Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22963 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| Joe Stieger | 449 |
| LEEN | 425 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Karavaanpark by Pilansberg . Sun City Noord Wes
Manyane Karavaanpark .
Ons het Manyane besoek aan die einde van Maart 2026.
Geen vooraf bespreking is gedoen nie. Die ontvangs is tydelik in 'n klein kantoor area met een beampte aan diens.Die ontvangs was vriendelik en effektief . Pasionaris afslag vir twee dae ( R380 per aand ).
Uiteraard was die keuse van staanplek wyd. Ons was die enigste karavaan , daar was twee tente en twee besoekers by die permanente tente.
Die ligging en uitleg van die park is fantasties !!!!
Die karavaanpark het al die potensiaal om 'n 5ster park te wees. Staanplekke is groot en goed versorg. Abblusies goed geplaas : skoon en al die krane werk . Daar is hier en daar kraan wat lek. Die algemene onderhoud kort baie aandag.
Die park word bestuur deur Noord Wes se Parke departement . Dit is onverstaanbaar dat die dept. nie die ontvangs en restaurant , wat jare gelede afgebrand het , nog nie herstel het nie .
Dalk sal die nodige onderhoud en goeie bestuur weer eendag van toepassing wees
Ja Johan. Dit is regtig kommerwekkend hoe alles agteruitgaan. Al hierdie bates wat voor 1994 puik gewerk het is eintlik bates wat kan help met werk skepping, die ekonomie help en ons land met toerisme bevorder.
Dis reeds daar dit moes net onderhou word. Maar ja dis nou al 'n geruime tyd dat die Pilansberg Reservaat en dan die twee kampe regtig versleg.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Soos genoem. Die swembad is nie waar ek kamp nie.
Groete,
Paul
Dit is goeie nuus om te hoor van Manyane.
Iemand se terugvoering wat oor paas naweek daar was. Daar is ook foto's op hulle blad van paas naweek
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜



