Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22963 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Herman | 451 |
| Joe Stieger | 450 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 425 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Kamp in Zambia
Baie dankie vir die verwelkomings!! Voel skoon tuis. Zambia. N pragtige plek vol van die mooiste wildlewe en natuurskoon. Ek was al orals gewees, en laat ek julle manne en dames vertel, dis mooi, baie mooi. Die paaie is opgegradeer, vanaf Livingstone tot
Wat is die beste tyd van die jaar en wat is die beste roete en plekke om te besoek.ÿ Ek was so tyd gelede deur die hele Zimbabwe en sal graag ook so wil maak met Zambia en Mosambiek en Malawi.ÿ Waste grens formaliteite en perke is daar waarvan mens moet w
Hi Oosie,
Dankie vir jou terugvoer....man jy maak ons jaloers met jou pragtige plek. Ons is daar weg to ek so 6mde oud was en kan logies niks onthou nie. Ek wil graag Chingola, Kitwe. Lake Leopoela ? ens besoek. het jy dalk 'n kaart van die plek?
Hallo Oosie
Jy maak dat 'n mens huimwee kry. Ek was op Fort Jameson gebore wat nou bekend staan as Chipata.
Ek sal graag met jou wil kontak maak. My e-pos adres is: dave@freightlink.co.za
Groete Dave Coetzer
Driver training since 1990



