Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22963 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Herman | 451 |
| Joe Stieger | 450 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 425 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Heuning Knoffel hoender
so4 tot 6 stukke hoender borsies hang af hoeveel mense daar is
dreikwart koppie heuning
2 eetlepels soy sous
1 teeleples rys asyn
olie
2 tot 3 eetlepels fyn knoffel die in die bottel met sous
jy kan hierdie resep in die pan braai en maak of op die stoof of buitekant op die vuur
meng al die bestanddele saam in n bakkie en roer goed deur behalwe die olie en die knoffel
gooi nou diem olie in die warm pan en braai die hoender saam met die hoender skil in die pan tot lekker bruin aan beide kante
verwyder die hoender uit die pan en los net n bietjie van die olie in die pan
gooi nou die knoffel in die pan vir so n minuut of twee
gooi nou die sosu by die knoffel en roer lekker deur
die sous sal bbegin dikkerig raak en roer maar goed deur sodat dit nie aan brand nie
plaas nou die hoender terug in die pan en laat die sous lekker braai op die hoender
drip die sous oor die hoender totdat lekker bedek is met die sous
laat dit vir so n paar minute braai in die sous skep op en geniet



